Gaan groot, Gaan groen!

Join the biking culture for only R400 a year! (R600 deposit)

Vir meer inligting kontak 0218089071 of epos fiets_bike@sun.ac.za

 

 

 

 

 

In the SPUR of the moment!

                        

Come support Aristea at Arizona spur Stellenbosch! Eerskomende Dinsdag van 6-9 waiter die Verwelkomingskomitee en HK om geld in te samel vir Mad.  Any support on that night would be much appreciated. Hope to see you there!

Komitees 2013

Baie geluk aan al die meisies wat gekies is vir 2013 se komitees! 

Goeie tye le voor!

Congratulations to all the girls selected for the comitees of 2013 .

Good times awaits!

Hennedinee is om die draai!

Hennedinee

Kaartjies vir hennedinee kos R15 en is nou te koop by die HK kantoor (admin A 1007) elke dag oor middagete.

Prim en Onder-Prim 2013

In die Prim en Onder-Prim verkiesing wat Maandag 20 Augustus plaasgevind het, was Jolandie van Niekerk en Ina Burger aangekondig as die nuwe leiers van Aristea vir die jaar wat voorle. Ons glo hulle het ‘n inspireerende visie vir Aristea en sal ons trots maak. Baie geluk aan julle albei!