In die Prim en Onder-Prim verkiesing wat Maandag 20 Augustus plaasgevind het, was Jolandie van Niekerk en Ina Burger aangekondig as die nuwe leiers van Aristea vir die jaar wat voorle. Ons glo hulle het ‘n inspireerende visie vir Aristea en sal ons trots maak. Baie geluk aan julle albei!

useful information. It’s really good