Charles Fensham-Gedenklesing/Charles Fensham Memorial Lecture 2011

Die jaarlikse Charles Fensham-Gedenklesing van die Departement Antieke Studie het op Dinsdag 30 Augustus in die Jannaschsaal plaasgevind. Hierdie jaar was die 21ste bestaansjaar van die geleentheid en die lesing is deur ’n buitengewone professor in die Departement Antieke Studie, prof. Angelika Berlejung van Leipzig, gehou. Die titel van haar voordrag was: “Assyria and/in the Old Testament”. Die geleentheid is deur talle kollegas, belangstellendes en ’n aantal buitelandse besoekers bygewoon.

The annual Charles Fensham Memorial Lecture of the Department of Ancient Studies took place Tuesday 30 August in the Jannasch Hall. This year was the 21st anniversary of the event and the lecture was held by an extraordinary professor in the Department of Ancient Studies, Prof. Angelika Berlejung of Leipzig. The title of her lecture was: “Assyria and/in the Old Testament”. The event was attended by numerous colleagues, interested persons and a number of foreign visitors.

Op die foto (van links na regs)/On the photo (from left to right): Prof. Johann Cook, Prof. Sakkie Cornelius, Prof. Angelika Berlejung, Prof. Paul Kruger en/and Mev./Mrs Yvonne Fensham

Leave a Reply