Charles Fensham-Gedenklesing 2014

“Griekse Drama in die Moderne Wêreld”

Dr. Betine van Zyl Smit

Dr. Betine van Zyl Smit

Dr. Betine van Zyl Smit en Prof. Johan Thom (Voorsitter: Departement Antieke Studie)

Dr. Betine van Zyl Smit en Prof. Johan Thom (Voorsitter: Departement Antieke Studie)

Die Charles Fensham-gedenklesing is vanjaar op 21 Oktober deur dr. Betine van Zyl Smit van die Universiteit van Nottingham gelewer. Die onderwerp van die lesing was “Griekse Drama in die Moderne Wêreld”. Dr. Van Zyl Smit het die resepsie van 3 antieke Griekse dramas deur onderskeidelik Seneca, Aristophanes en Sophokles in moderne drama bespreek. Sy het getoon hoe universeel en tydloos die temas van die Griekse dramas was en hoe moderne dramaturge en gehore nogsteeds deur antieke drama geïnspireer en betower word.

Leave a Reply