Archive for the ‘Advertensie/Advertisement’ Category

N.P. Van Wyk Louw se Germanicus in Engels/N.P. Van Wyk Louw’s Germanicus in English

Friday, July 26th, 2013

53b80a11c0469b65f35202558d9eac5a02d79a57

N.P. Van Wyk Louw se Germanicus in Engels vertaal

Dr. Jo-Marie Claassen, medeprofessor emerita, is die vertaler van die eerste Engelse vertaling van Germanicus deur die vooraanstaande Afrikaanse digter, N.P. Van Wyk Louw (1906-1970). Hierdie versdrama beeld die dramatiese gebeure uit wat op die dood van die Romeinse keiser Augustus in 14 n.C. gevolg het en met die dood van sy aangenome kleinseun, Germanicus, in 19 gekulmineer het. Kliek hier vir meer inligting oor die vertaling en om die eBoek aan te koop.

N.P. Van Wyk Louw’s Germanicus translated into English

Dr Jo-Marie Claassen, associate professor emerita, is the translator of the first English translation of Germanicus by the prominent Afrikaans poet N.P. Van Wyk Louw (1906-1970). This verse drama portrays the dramatic events that followed upon the death of the Roman emperor Augustus in 14 CE, culminating in the death of his adopted grandson Germanicus in 19. Click here for more information on the translation and to buy the eBook.