[:en]Woordfees Manuscripts Section Lecture: “Words that grow” – JJ Smith collection[:af]Woordfees Dokumentesentrumlesing: “Woorde WAT groei”  – JJ Smith versameling[:]

[:en]The thirteenth Manuscripts Section Lecture was presented during the SU Woordfees on 9 October this year as part of the discourse series, From the library archives.  The lecture, with the title “Words that grow”, focused on the JJ Smith collection.

The three speakers were outstanding and highlighted various angles of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Dictionary of the Afrikaans Language), commonly known as the WAT as it has grown and developed over the years.

The first speaker, Ms Mimi Seyffert-Wirth, gave an overview of the JJ Smith collection (Ms 333), highlighting some of the interesting documents that focus on the history, orthography, and spelling of the Afrikaans language.

JJ Smith (1883-1949) was not only the first editor of the WAT, but also became the first professor in Afrikaans and Dutch at Stellenbosch University in 1919 and was the first editor of the Afrikaans magazine, Die Huisgenoot.

The second speaker, Dr Willem Botha, joined the editorial staff of the WAT in 1988 and retired in 2022 as Editor-in-Chief and Executive Director. He gave an overview of the history, growth, marketing, and move to the digital platform of the WAT.

The last speaker was Dr Gerda Odendaal, Co-editor of the WAT since 2016. Her talk focused on the expansion and inclusion of the variants of Afrikaans.

This talk also linked to other talks in the discourse series such as:

  • Die rol en gelykstelling van variëteite in Afrikaans – ’n toekomsperspektief
  • Die WAT by ’n T-aansluiting: ’n Toekomsblik
  • Hoe het Afrikaans se dice geval?

Although the auditorium had to be evacuated due to a fire alarm, the audience returned for an interesting discussion.

An exhibition of related books, documents and photos was displayed digitally and in the display cabinets in Special Collections.

 

Marieta Buys

Editing: Naomi Visser

 Photographs: Bronwyn Bruton[:af]Die dertiende Dokumentesentrumlesing is op 9 Oktober vanjaar tydens die Woordfees aangebied as deel van die diskoersreeks, Uit die biblioteekargiewe. Die titel van die aanbieding was “Woorde WAT groei” en die fokus was die JJ Smith versameling.

Die drie sprekers was uitstekend en hoogtepunte rondom die groei en ontwikkeling van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is bespreek.

Mimi Seyffert-Wirth het die gesprek begin met ’n interessante oorsig oor die JJ Smith versameling (Ms 333) en het briewe, woordelyste van streektaal, studentetaal en ander dokumente uitgelig wat aansluit by die geskiedenis, ortografie en spelling van die Afrikaanse taal.

JJ Smith (1883-1949) was nie alleen die eerste redakteur van die WAT nie, maar het ook in 1919 die eerste professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch geword, en was die eerste redakteur van Die Huisgenoot.

Die tweede spreker, Dr Willem Botha, was vanaf 1988 lid van die redaksie van die WAT en het in Desember 2022 afgetree as hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT. Hy het die gehoor vergas op ’n oorsig oor die geskiedenis, groei, bemarking (soos Borg ’n Woord) en die oorgang na die digitale platform van die WAT.

Dr Gerda Odendaal, mederedakteur van die WAT en lid van die redaksie vanaf 2016, het gesels oor die uitbreiding van die WAT om Afrikaanse variëteite in te sluit.

Hierdie gesprek het aansluiting gevind by ander gesprekke binne die diskoersreeks, soos:

  • Die rol en gelykstelling van variëteite in Afrikaans – ’n toekomsperspektief
  • Die WAT by ’n T-aansluiting: ’n Toekomsblik
  • Hoe het Afrikaans se dice geval?

Die besoekers het na afloop van die interessante gesprekke en vrae aan die sprekers ’n uitstalling van boeke, dokumente en foto’s besigtig wat digitaal en in die vertoonkaste by Spesiale Versamelings vertoon is.

 

Marieta Buys

 Redigering: Naomi Visser

 Foto’s: Bronwyn Bruton[:]