{"id":175,"date":"2010-09-22T19:27:01","date_gmt":"2010-09-22T17:27:01","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=175"},"modified":"2012-08-05T11:47:38","modified_gmt":"2012-08-05T09:47:38","slug":"katedraal-uitstappie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2010\/09\/katedraal-uitstappie\/","title":{"rendered":"Katedraal Uitstappie"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/2010\/09\/katedraal-uitstappie\/katedraal600x338\/\" rel=\"attachment wp-att-176\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-176\" src=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Katedraal600x338.jpg\" alt=\"\" width=\"600\" height=\"338\" srcset=\"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Katedraal600x338.jpg 600w, http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/files\/2011\/11\/Katedraal600x338-300x169.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 600px) 100vw, 600px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Die afgelope naweek se uitstappie op Katedraal was heerlik. Die weer het mooi saamgespeel en die uitsigte was ongelooflik. Ons was \u2018n kleiner groep van tien mense wat tot gevolg gehad het dat almal mekaar beter kon leer ken en lekker kon saampraat. Oom Hans Sheffler het die roete gelei en sy vrou het ook saamgestap. Dit het wel aan die lig gekom dat die inligting op die advertensies nie om dowe neute daar geplaas word nie. Albertus se tone is \u2018n uitstekende bewys hiervan: hulle het redelik geprotesteer met die afgaan en hy moes die laaste deel in sokkies afstap. Verder was daar ook \u2018n paar verrassings in die vorm van grasklofies en lysies vir die hoogtevreesleiers wat daardie deel van die advertensie misgelees het. Ons het lekker baie gerus om die uitsig te waardeer en almal het gesmul aan die eetgoed wat deur Judy (kosdogter) voorsien is, dankie Judy! Koffie is met middagete gestook en ek moet s\u00ea, dit het nogal goed afgegaan. By Witbrug het verskeie mense hulle moe\u00eb voete met die koue water gelawe voordat ons terug is Stellenbosch toe.<\/p>\n<p>&#8212; Anton Kraemer (22\/09\/2010)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die afgelope naweek se uitstappie op Katedraal was heerlik. Die weer het mooi saamgespeel en die uitsigte was ongelooflik. Ons was \u2018n kleiner groep van tien mense wat tot gevolg gehad het dat almal mekaar beter kon leer ken en lekker kon saampraat. Oom Hans Sheffler het die roete gelei en sy vrou het ook [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12035],"tags":[],"class_list":["post-175","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/175","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=175"}],"version-history":[{"count":5,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/175\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1919,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/175\/revisions\/1919"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=175"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=175"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=175"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}