{"id":866,"date":"1999-11-10T00:06:53","date_gmt":"1999-11-09T22:06:53","guid":{"rendered":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/?p=866"},"modified":"2012-01-05T00:44:45","modified_gmt":"2012-01-04T22:44:45","slug":"reccie-skets-%e2%80%93-gorgeknysna-gala","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/1999\/11\/reccie-skets-%e2%80%93-gorgeknysna-gala\/","title":{"rendered":"Reccie Skets \u2013 Gorge(!)\/Knysna Gala"},"content":{"rendered":"<p>Opgedra aan Colyn en Corn\u00e9!<\/p>\n<p>Vrydagmiddag in die kantoor begin Corn\u00e9 sommer klaar om voorspaak te maak vir die groot Quote Page, deur vir Karen te probeer wys maak dat sy blaf erger is as sy byt.<\/p>\n<p>Vrydagaand na heerlike aandete van sop en bood, eet ons vrugteslaai, met kwepers, tot Corn\u00e9 se verligting vind hy hiermee saam uit wat die in die bottel (konfyt) was wat sy ma vir hom gestuur het.<!--more--><\/p>\n<p>Fritz vra baie onskuldig wat ons doen wat lekker is in Stellenbosch en die enigste antwoord waaraan daar gedink kan word is dat ons BTK. Die antwoord vir die vraag van vir oefening is bergklim en vir die vraag omtrent enige iets anders is muurklim. The ultimate question was vir sosiaal en die antwoord is die middagete kuiers in die BTK (skindernuus) kantoor!<\/p>\n<p>Die dames was klaar in die bed toe Colyn kamstig die badkamer soek en kom kyk hoe lyk die meisies in nagklere\u2026<\/p>\n<p>Dit het baie oortuiging gekos, maar Corn\u00e9 sing ons wakker met \u201cOpstaan\u201d in sy<\/p>\n<p>Super-bas oggendstem. Met die son wat al vroegoggend buite bak, het Colyn besluit hy hou van die Kaapse donderbuie!<\/p>\n<p>Nadat Karen ons vertel het van Wim se voorbeeld as bllikwasser op Reccies, begin Corn\u00e9 gedwee die skottelgoedmasjien inpak! Hy wou graag sy eie voorbeeld stel en maak toe sommer self vir ons eiers gaar elke ogged. Met ontbyt probeer Corn\u00e9 weer die Quote page volmaak met quotes van \u201cMa moet nou versigtig wees, wat Ma s\u00ea\u201d, \u201cOns h\u00e9t n\u00ede poppe gehad n\u00ede!\u201d en \u201cJulle m\u00e1g dit nie publiseer nie!\u201d<\/p>\n<p>Middagete saterdag moet ons vir Colyn en Corn\u00e9 voor die Karros in Wilderness kry, maar die Karros se naam het intussen verander! Middagete op die mooi grasperk voor die gewese Karros hotel. Hier word die verskillende fases van \u2019n man se maak se vol word proses gefilosofeer en dit kom op 3 fases neer: (1) dit hoeveelheid waarop mens kan oorleef, (2) die hoeveelheid waarop jy gelukkig is en (3) soveel soos voordat jy \u2019n heerlike sondagmiddag slapie vat. Onder andere erken Colyn hier dat hy ide een is wat maak dat die kar so bietjie swaar is en Corn\u00e9 hou Colyn se gewig mooi dop vir die res van die naweek.<\/p>\n<p>Albei karre gaan nou by Ds. Hansie kuier. Corn\u00e9 moet eers kyk hoe \u201cGullabele\u201d Hannelie is en hy is redelik oortuig van sy vermoede toe ek die tweede keer agter hom aanjaag oor die gras, maar ek moes wys dat die Conquest se 4&#215;4 knoppie nog werk! Ds. Hansie wys ons waar ons kan slaap, \u2019n heerlike grasperk langs die begrafplaas, ons moenie worrie nie, ons bure sal nie rondloop nie. Karen sal vir ons \u2019n Langenhoven-Spookstorie in die hande kry\u2026<\/p>\n<p>Ons kom weer by mekaar in Swartvlei en Hannelie en Karen word gestuur \u201c om gou die Indiese Oseaan te gaan soek\u201d (Corn\u00e9) Hulle draf om die punt en het geswem in daai lekker bewolkte weer, dat toe ons terug kom na die indiese Oseaan gevind is, dit reguit huis toe is. Die weer was bietjie mistig en Corn\u00e9 hou mooi by die spoedbeperking!<\/p>\n<p>Saterdag was baie suksesvol en die meeste kampplekke en winkels is uitgesorteer, saterdag het Hannelie en Karen saam gaan winkels en kampplekke soek en nou is hulle so: Corn\u00e9 vertrou nie die vrede en sondag moet hy en Colyn skielik op twee verskillende plekker wees en moet die ons \u2019n ou en \u2019n meisie saam ry. Jammer Corn\u00e9 die plan was onsuksesvol, die skade is gedoen.<\/p>\n<p>Daar aangekom kuier ons lekker om die Calvin en Hobbs! en koffie. Aandete was \u2019n feesmaal met gestoofde vrugte, skaapvleis en volstuis, min goed kom naby \u2019n ma se kos!<\/p>\n<p>Ons het behoorlik gestoei die aand om d\u00ede foto in die hande te kry, maar Fritz is lojaal en ons moet maar moet op gee.<\/p>\n<p>De Dekke was so leeg dat dit vervelig was en dat ons maar terug gekoom het huis toe so 3 uur die velogende oggend. Colyn het gaan slaap toe hy moeg was, ons het gesit tot ons moeg was en toe is ons te moeg om op te staan!<\/p>\n<p>Tannie Hennie s\u00ea Corn\u00e9 was nie sy gewone wakker self om uit die bed te kom nie, Hannelie en Karen kry egter koffie in die bed om die prosses te versnel. Hier is waar die quotes so gevlieg het, Corn\u00e9 moes net sy mond oop maak vir ons om quotes te wil neerskryf, maar ons sal nie genoeg plek in die kantoor h\u00ea om als wat hy kwyt geraak het op skrif te b\u00eare nie\u2026 (okay ons het so \u2019n paar tot ons spyt vergeet)<\/p>\n<p>Ek en Corn\u00e9 het gery tot in Hoekwil en aangesien ek hom aan die onderkant van die Bontvisvanger voetslaanpad moet kry met sy ma se kar, moet ek eers ingelig word waar die clutch is. Plaas hy s\u00ea my hoe om die kar in \u201creverse\u201d te sit. Toe ek later kla daaroor, word ek eers vertel dat hy net vergeet het om my te s\u00ea dat die afkorting van reverse, R is en late moet ek hoor dat hy eintlik net nie gedink het ek sla sulke gevorderde tegnologie gebruik nie.<\/p>\n<p>Ons kry mekaar weer vir milo en koekies by die Buffelsbaai waterfront! Hier steel ons d\u00ede foto en was baie teleurgesteld oor dat ons seker nie veel sal kry vir Blackmailing nie, maar eendag as iemand bekend is! Janine ken die towerwoord en Maryke die storie van MM, so ek dink die meisies is nou in beheer\u2026<\/p>\n<p>Ons wil net hiermee vir Corn\u00e9 bedank vir die kaarte waarop ons moes krap, hul agterkante het handig vir die skets se skryf ingekom!<\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><em><strong>Hannelie Morris<\/strong><\/em> (Met samewerking van Karen Steenkamp)<\/p>\n<p>NS. Hannelie aavaar alle verantwoordelikheid vir die gevolge van die skets. Maar die skets sal as Blackmailing gebruik kan word indien Hannelie of Karen onder verdagte omstandighede nie na \u2019n reccie saam genooi word nie\u2026<\/p>\n<p>NSS. Ek wil julle net harlik bedank vir \u2019n ongelooflike naweek, wat ek hoopelik nooit sal vergeet nie en ook dankie s\u00ea dat julle sulke Flippeen kief mense is, ek\u2019s bly ek het die voorreg om julle te leer ken!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Opgedra aan Colyn en Corn\u00e9! Vrydagmiddag in die kantoor begin Corn\u00e9 sommer klaar om voorspaak te maak vir die groot Quote Page, deur vir Karen te probeer wys maak dat sy blaf erger is as sy byt. Vrydagaand na heerlike aandete van sop en bood, eet ons vrugteslaai, met kwepers, tot Corn\u00e9 se verligting vind [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2496,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[23771],"tags":[],"class_list":["post-866","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-sketse"],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2496"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=866"}],"version-history":[{"count":2,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/866\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1059,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/866\/revisions\/1059"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=866"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=866"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/blogs.sun.ac.za\/btk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}