Kom ons skep saam ’n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch

Op pad na een handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch

Ons institusionele identiteit is belangrik – en jou mening maak saak. Help ons om ’n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch te ontwikkel deur jou insette te lewer.

Eerstens benodig jy agtergrondinligting om jou deur ons opname te lei wat daarop gerig is om die instelling en alles wat die Universiteit Stellenbosch uniek maak, weer te gee. Ons het ’n aantal instrumente ontwikkel om jou op hierdie deelnemende reis te help.

Klik op een van die knoppies hieronder vir die opname wat van toepassing is op jou verhouding met die Universiteit Stellenbosch.

*Vir Afrikaans, verander die taal opsie bo-regs op die vorm.

Insiggewende video’s

Belangrike institusionele inligting ter agtergrond

Lewer nou jou insette. Voltooi ons opname vandag nog.

*Vir Afrikaans, verander die taal opsie bo-regs op die vorm.