Aim of the Blog

The FVZS Institute’s blog performs as a space where students, facilitators and other interested parties can join in conversation around the themes of the different courses offered and run through the Institute. Students are encouraged to partake in interviews as to get different perspectives on the table and to share these interviews and other smaller research findings on the blog as a catalyst for conversation.

From time to time different current issues will be loaded and discussed on the blog. A student team feed the blog regularly with stimulating blog posts.

————————————————————————————————————————————————————————————

Die blog van die FVZS Instituut is die ruimte waar studente, fasiliteerders en belangstellendes saam kan gesels oor temas wat in die verskillende kursusse en programme aangebied word. Studente word aangemoedig om onderhoude en kleiner navorsingsprojekte op die blogruimte te laai en om so in gesprek met mekaar te kan tree.

Van tyd tot tyd sal daar ook aktuele kwessies op die blog gelaai en bespreek word. ‘n Span studente staan reg om die blog gereeld te voed met gesprek stimulerende inskrywings.

Leave a Comment

Posting your comment...

Subscribe to these comments via email

http://blogs.sun.ac.za/fvzs/wp-content/themes/fvzs