Dr Frederik van Zyl Slabbert

Dr Frederik van Zyl Slabbert was a visionary free-thinker and principled leader who served South Africa as an academic, a politician, an entrepreneur and as a thought leader. Deeply committed to non-racialism, he devoted decades of his life to building democracy and addressing the polarisation between black and white South Africans.

Dr Slabbert studied at Stellenbosch University. He served SU, amongst others, as lecturer, as primarius (head student), as Residential Head and as Chancellor.

——————————————————————————————————————————-

Dr Frederik van Zyl Slabbert was ‘n visionêre vrydenker en ‘n beginselvaste leier wat Suid-Afrika gedien het as ‘n akademikus, as politikus, as ‘n entrepreneur en as denkleier. Voortvloeiend uit sy toegewyding tot nie-rassigheid het hy sy lewe gewy aan die vestiging van demokrasie en om die polarisasie tussen swart en wit Suid-Afrikansers aan te spreek.

Dr Slabbert het aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. Hy het die US onder andere gedien as dosent, as primarius (hoofstudent), as Inwonende Hoof en as Kanselier.

Leave a Comment

Posting your comment...

Subscribe to these comments via email

http://blogs.sun.ac.za/fvzs/wp-content/themes/fvzs