The Stellenbosch Idea2Product lab is currently closed due to lack of funding, 3d prints can be done as research collaborations only at the current time.
For more information contact:
Anton du Plessis
Email: anton2 @ sun.ac.za
Phone: 021 808 9389
2 comments
Dag Kerels
Ek sal graag met een van julle wil gesels oor die hele 3d printing ding. Ek woon werk en worstel in Madagaskar, so ek gaan nie kompetisie wees nie!
Op skype jandre415
dankie groete en seenwense
Jandre
Hi Jandre, kan jy asseblief vir ons ‘n epos stuur na fbsteyn@sun.ac.za om te verduidelik waaroor jy wil gesels dan vat ons dit verder van daar af.
Vriedelike groete