Inaugural Lectures

Inaugural Lectures

Inaugural Lectures

Inaugural Lectures

Inaugural Lectures

Inaugural Lectures

Intreeredes

’n Intreerede is ’n formele geleentheid vir professors wat nuut aangestel is of wat volle professorskap ontvang het. Hulle moet die lesing binne ’n jaar ná hul aanstelling of bevordering aanbied. Hierdie lesings word deur die loop van die jaar in hibridiese formaat – in persoon en aanlyn – gehou.

Die lesings bied aan hierdie professors die geleentheid om hul kennis, wetenskaplike ontdekkings en selfs persoonlike reis in hul onderskeie vakgebiede met die publiek en akademiese gemeenskap te deel. Kollegas, familielede en ander belangstellendes word ook genooi om hierdie intreeredes by te woon.

Nuwe intreeredes

Prof Herman Wasserman

Om media te laat saak maak: oor waarheid, waardigheid en liefde

Lees meer »

Prof Yin-Zhe Ma

Die ontrafeling van die heelal se geheime

Lees meer »
First Year Chemistry Building, de Beer Road, Stellenbosch, 1 De Beer Road
Stellenbosch, 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Thulani Makhalanyane

Ontsluier die verborge wêreld binne ons: Wat omgewingsmikrobiome ons oor onsself kan leer

Lees meer »
First Year Chemistry Building, de Beer Road, Stellenbosch, 1 De Beer Road
Stellenbosch, 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Leila Goedhals-Gerber

Dis dalk ‘koeler’ om binne die boks te dink

Lees meer »

Prof Lambert Engelbrecht

Vyf olifante in die vertrek van maatskaplike werk: ‘n Outo-etnografiese meta-ontleding

Lees meer »

Vorige intreeredes

Prof Stephen Matope

Additiewe vervaardiging ’n deurbraak in gevorderde vervaardigingsingenieurswese

Lees meer »
Reitz Hall, Engineering Faculty, 156 Banghoek Road, Stellenbosch Central
Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
+ Google Map

Prof Theo Broodryk

Besinning oor klasaksie in Suid-Afrika die afgelope 30 jaar: ’n nasie gewoond aan swaarkry, maar skugter vir kollektiewe herstel?

Lees meer »
Room 1023, Old Main Building, Faculty of Law, Ryneveld Street, Stellenbosch, 50 Ryneveld Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Christie Dorfling

Hidrometallurgiese ekstraksie van metale uit primêre en sekondêre hulpbronne

Lees meer »
Reitz Hall, Engineering Faculty, 156 Banghoek Road, Stellenbosch Central
Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
+ Google Map

Prof Sara Grobbelaar

Om ’n gedeelde toekoms te skep: Innovasie vir inklusiewe ontwikkeling

Lees meer »
Reitz Hall, Engineering Faculty, 156 Banghoek Road, Stellenbosch Central
Stellenbosch, Western Cape 7605 South Africa
+ Google Map

Prof Frank Tanser

Die toename (en taning?) in Suid-Afrika se MIV-epidemie: ’n persoonlike perspektief

Lees meer »
STIAS Wallenberg Research Centre, 10 Marais Road
Stellenbosch, 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Rulof Burger

Van data tot deurbraak: die rol van ekonome in die era van masjienleer

Lees meer »
Room 1046, Van der Sterr Building, Bosman Street, Stellenbosch, 12 Bosman Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Anél du Plessis

’n Voorspelling oor die impak van klimaatsverandering op die toekoms van stedelike reg in Suid-Afrika

Lees meer »
Room 1023, Old Main Building, Faculty of Law, Ryneveld Street, Stellenbosch, 50 Ryneveld Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Catherine du Toit

Misdaadfiksie in ’n kritieke tydsgewrig. Klimaatsverandering en die perke/beperkinge van die letterkunde. / La Fiction policière dans une époque lourde de conséquences. Changement climatique et limites/limitations de la littérature.

Lees meer »
STIAS Wallenberg Research Centre, 10 Marais Road
Stellenbosch, 7600 South Africa
+ Google Map

Prof Phillip Strydom

‘Die perfekte steak’ – is ons al daar?

Lees meer »
Room 1027, JH Neethling Building, 28 Victoria street
Stellenbosch, 7605 South Africa
+ Google Map

Prof Emanuel Bylund-Spångberg

Taaldiversiteit en die menslike verstand

Lees meer »
Room 1023, Old Main Building, Faculty of Law, Ryneveld Street, Stellenbosch, 50 Ryneveld Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa
+ Google Map
Afrikaans