Is your cell phone’s sneaky behaviour taking a bite out of your pocket? By applying a few guidelines you can save yourself from a 4 digit cellphone bill.
1. Set data limits and limit your account with your service provider.
Practice caution when using certain providers’ 3G bundles on laptops. Some of these do not protect the user against overspending.
The risk of overspending occurs when users are under the false impression that their 3G package is safe to use until the package runs out. This is not necessarily the case. Higher costs can occur when the initial bundle’s capacity is exceeded and a much higher tariff kicks in. The user will then, without knowing, pay the higher tariff.
Users are strongly advised to limit the amount they want to spend or traffic they want to allow. (All this information can be found on your service provider’s website.) On Android your mobile data limit can be changed in the settings.
Also activate SMS and email notifications when your data bundle is close to its limit. In this instance prepaid data is a considerably safer option.
2. Don’t set your e-mail to synchronise automatically. Rather use the manual option and Send and Receive when you need to check your e-mail.
3. Also take care when using sites and apps like Facebook, Instagram Pinterest and YouTube as they use a lot of data.
Apps can be restricted not to use background data when mobile data is activated. Certain apps enable you to compress content (for example Google Chrome) Onavo is a 3rd party app you can use on your phone to do this compression.
4. Set software updates to manual.
The risk of overspending is increased by software updating automatically and therefore generating more traffic. To avoid overspending ensure that the settings of your software updates are set to manual. You’ll be able to choose when and where it’s done and how much data is being used. If you need to do software updates on your phone, only use your WiFi.
5. Another risk 3G users need to be aware of is the excessive cost of data overseas.
Wireless in hotels is usually much more affordable than the local service provider’s roaming data options.
6. Preferably switch off the 3G facility when it’s not being used.
3G users are encouraged to monitor their traffic and data usage on the 3G control programme, as well as the service provider’s website.
Is jou selfoon se onderduimse optrede besig om `n groot, onverwagse hap uit jou sak te vat? Daar is `n paar maatreëls wat jy kan tref om `n 4-syfer rekening te vermy.
1. Stel data-limiete en `n beperking op jou rekening by jou diensverskaffer.
Wees versigtig met jou 3G-databundel. Sommige pakkette van diensverskaffers se 3G-databundels beskerm nie die gebruiker teen oorspandering nie. Hierdie risiko kom veral voor by gebruikers wat ‘n besigheidskontrak met ‘n diensverskaffer gesluit het en onder die indruk is dat, indien ‘n databundel teen die kontrak gekoop is, dit veilig is om maar die datadiens te gebruik “tot dit op” is.
Daar is egter ‘n groot risiko dat indien die databundel oorskry word, ‘n baie hoër “buite-bundel” tarief inskop en die gebruiker onvermoedelik ʼn baie hoër uitgawe verpligting aangaan.
Gebruikers word sterk aangeraai om limiete op die bedrag of verkeer te plaas (kyk na u diensverskaffer se webblad), asook om sms of epos boodskappe te aktiveer wanneer die verkeer naby die limiet van die kontrak kom. Voorafbetaalde data is in die opsig baie veiliger.
Gebruikers aangemoedig om die volume verkeer op die 3G beheerprogram self deeglik dop te hou. Die meeste verskaffers gee aan hul kliënte die opsie op datagebruik op hulle webwerf te monitor en IT raai gebruikers aan om van hierdie fasiliteit gebruik te maak.
Op Android kan jou mobile databeperking gestel word onder settings. Toepassings kan ook beperk word sodat hulle nie data op die agtergrond gebruik wanneer die mobiele data-funksie geaktiveer is nie.
2. Moenie toelaat dat jou e-pos outomaties sinkroniseer nie. Gebruik eerder die manual opsie en Send en Receive wanneer jy e-pos wil nagaan.
3. Wees versigtig vir webwerwe en toepassings soos Facebook, Youtube, Instagram en Pinterest – hulle is geweldig data-intensief en laai meer af as wat jy dink.
Sekere toepassings kan dataverbruik verminder deur inhoud saam te pers, onder andere Google Chrome. Onavo is `n 3de party toepassing wat data-inhoud op jou foon se toepassings kan verminder.
4. Stel sagteware-opdaterings na manual
Die risiko word verhoog deur programmatuur wat outomaties, sonder die gebruiker se wete, opdateer en gevolglik hoë volumes verkeer genereer. Let dus veral op sagteware se verstellings en maak seker dat opdaterings eerder met die hand gedoen word i.p.v. outomaties.
As jy sagteware-opdaterings op jou foon moet doen, gebruik slegs jou WiFi daarvoor. Sit outomatiese opdaterings af, sodoende kan jy self kan beheer wanneer en hoeveel data gebruik word.
5. Vermy die buitensporige koste van data in die buiteland.
“Wireless” binne die hotel is gewoonlik meer bekostigbaar as plaaslike diensverskaffers se “roaming” data opsies.
6. Skakel die 3G-fasiliteit af indien dit nie benodig word nie.
Sodoende voorkom jy onverwagse opdaterings en sagteware wat outomaties aflaai sonder dat jy daarvan bewus is.
