Nuus
Sommige studentedienste nie beskikbaar
Friday, April 26th, 2013 - 2:13 pm - Sonja van der WesthuizenOm 22:00 Vrydagaand (26 April) word sekere dienste en webapplikasies ( OIC en SOA Webserver ) vanaf ou, onstabiele hardeware na nuwe hardeware geskuif om `n meer stabiele omgewing te verseker vir toekomstige gebruik. As gevolg van die migrasie, sal daar `n tydelike onderbreking van sommige dienste vir, onder andere, studente wees. Hierdie dienste sluit die [...]
Read more/Lees meer...Safecom – die feite en die vooruitsig
Friday, April 26th, 2013 - 1:01 pm - Sonja van der WesthuizenDie woord Safecom wek die afgelope paar maande `n kombinasie van paniek en frustrasie – en dis net by IT-personeel. Want net soos julle, die gebruikers op kampus, is ons ook moeg gesukkel. Die goeie nuus is egter, dat ons na al die maande se gewroeg en naels stomp kou nader is aan `n oplossing en [...]
Read more/Lees meer...Sien jy nog die ou US-webwerf?
Friday, April 26th, 2013 - 1:00 pm - Sonja van der WesthuizenDie afgelope Maandag is ons verras deur `n splinternuwe US-tuisblad, maar sommige mense kon nie dadelik die nuwe www.sun.ac.za sien nie. (Read more on the new site) Ons verduidelik hoekom en hoe om dit reg te maak. Elke keer wanneer jy `n bladsy deur middel van jou webblaaier lees, stoor die webblaaier die bladsy plaaslik. Die [...]
Read more/Lees meer...Onlangse Projekte
Skootrekenaars nou meer bekostigbaar vir studente
Studente kry reeds toegang tot die kampusnetwerk en IT-stelsels d.m.v. ongeveer 2500 rekenaars in RGAs. Addisioneel tot hierdie fasiliteite in RGAs word voorsien dat studente toenemend hul eie draagbare skoot- of tabletrekenaars na die kampus sal bring. In lyn met hierdie inisiatief is daar deur ’n landswye studente-skootrekenaarprojek mededingende pryse vir skootrekenaars beding. Hierdie rekenaars [...]
Read more/Lees meer...Reg vir die toekoms: Die nuwe generasie ECM is hier
So, wat is ECM? Enterprise Content Management (ECM) is die strategieë,-metodes en gereedskap wat gebruik word om data vas te vang, te bestuur, te stoor, te bewaar, en die inhoud en dokumente met betrekking tot organisatoriese prosesse te bied. ECM het die bestuur van inligting binne die volle omvang van ‘n onderneming of dat die inligting [...]
Read more/Lees meer...In die Blog
Ons vra kommentaar op konsep Mobiele Tegnologiestrategie
Wednesday, February 29th, 2012 - 11:19 am - Ralph Pina‘n Konsep Mobiele Technologiestrategie (PDF in Engels) is deur die Afdeling IT, in samewerking met die Biblioteek en Inligtingsdiens, Kommunikasie en Skakeling en die Sentrum vir Leer en Onderrig ontwikkel. Die konsep-strategie erken die spoed van verandering op die terrein van mobiele tegnologie. Julle kommentaar en insigte sal hoog op prys gestel word. Lewer kommentaar gerus hieronder, [...]
Read more/Lees meer...Die Mobiliteitsplan en informasietegnologie
Tuesday, February 28th, 2012 - 1:54 pm - Ralph PinaWat het die universiteit se nuwe Mobiliteitsplan met informasietegnologie te doen? Heelwat, eintlik. Dit is ‘n voorbeeld van hoe IKT ‘n instaatsteller vir volhoubaarheid elders op kampus kan wees. Lees meer op die Sustainable IT blog (slegs in Engels)…
Read more/Lees meer...