Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Nuus

Inetkey: Die einde is in sig

Woensdag, Desember 4th, 2019 - 2:23 pm - IT Communications

Op Maandag, 2 Desember 2019, het die US Raad die begroting vir 2020 goedgekeur. Dié begroting sluit ’n nuwe model in wat befondsing vir internet-kapasiteit vir die hele universiteit insluit. In die verlede was Inetkey die kontrolepunt wat moes rekord hou van die individuele gebruik van personeel en studente sodat die nodige fondse gehef kon […]

Read more/Lees meer...

Opdatering van Adobe-lisensies

Vrydag, November 29th, 2019 - 11:13 am - IT Communications

Adobe Acrobat-gebruikers mag dalk opgemerk het dat ’n kennisgewing op hulle skerms verskyn met die boodskap dat lisensies gaan verval einde November.  Hierdie is ’n administrasie-saak aan Adobe se kant en kan maklik reggestel word sodat jy sonder te veel moeite kan werk. Indien jy nie jou lisensie opdateer word nie, sal jy nie meer […]

Read more/Lees meer...

Geskeduleerde IT-onderhoud: 13-17 Desember

Maandag, November 18th, 2019 - 2:26 pm - IT Communications

Informasietegnologie sal gedurende die naweek van 13 Desember geskeduleerde onderhoud uitvoer op verskillende komponente van die IT infrastruktuur. Gevolglik sal daar tye wees wanneer stelsels nie beskikbaar is nie. Kwartaallikse, geskeduleerde onderhoud vind plaas vanaf 17:00 Vrydag, 13 Desember tot 08:00 Dinsdag, 17 Desember. Verskeie IT dienste en stelsels word hierdeur geraak en kan gedeeltelik […]

Read more/Lees meer...

(English) How do I report phishing?

Donderdag, Oktober 17th, 2019 - 10:06 am - IT Communications

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Read more/Lees meer...

Windows 10-opgraderings aan die gang

Donderdag, Augustus 8th, 2019 - 9:28 am - IT Communications

Informasietegnologie se ondersteuningspan het onlangs rekenaars wat ’n verouderde weergawe van Windows 10 loop en moontlik ’n sekuriteitsrisiko is, geidentifiseer. Om die situasie te herstel sal ons tegnici die verouderde rekenaars opgradeer na die nuutste, stabiele weergawe van Windows 10. Voordat ons voortgaan met die opgradering sal jy eers ’n e-pos ontvang om die situasie […]

Read more/Lees meer...
 

© 2013-2020 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.