Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

VPN – jou verbinding by die huis

 

Met die uitrol van die nuwe vuurmuur (“firewall”) het die metode vir toegang tot die internet vir tuisgebruikers ook verander. As jy een van die gelukkiges is wat by die huis ook kan werk, kan jy onderstaande instruksies volg en sal jy in `n oogwink weer aan die gang wees.

Vir stap-vir-stap-instruksies vir die installasie van die nuwe VPN-kliënt, kliek hier. Indien jy tans reeds die “checkpoint VPN” gebruik (jy sal `n sleuteltjie onder regs op jou rekenaarskerm sien), volg eers hierdie instruksies voordat jy die kliënt installeer. Let wel, die installasie werk NIE op kampus nie. Jy moet buite die US-netwerk wees.

Indien jy NXInetkey sonder VPN vanaf die huis gebruik, sal dit vanaf 1 April weens sekuriteitsredes nie meer werk nie. Volg dieselfde prosedures as VPN-gebruikers en installeer die nuwe program.

As jy ‘n Windows, Linux- of  MAC-gebruiker is, kan jy hier kliek vir instruksies.

 

Tags: ,

3 Responses to “VPN – jou verbinding by die huis”

  1. Sonja van der Westhuizen says:

    As jy nogsteeds kan werk, is jou email heel waarskynlik opgestel vir normale https konneksie en is dit dus nie nodig om vpn te gebruik nie. VPN is net nodig vir mense wat toegang nodig het tot interne stelsel soos sun022.

  2. H J Brand says:

    Ek gebruik die Telkom Internet vir tuisgebruik. My verbinding tuis sedert 1 April was nog nooit afgesny nie en ek het bloot vootgegaan met my werk. Is dit in orde so? of moet ek die VPN Internet volgens die instruksies aflaai. Groete, Handre Brand

  3. johan says:

    I am using ubuntu and where I previously just had to open inetkey to be able to ssh into servers on the network I understand that this has been stopped. So now I opened the FortiClient and connected, it says tunnel running (as status), but I am not able to ssh into servers on the network.

    My attempts all just time out.

    I hope to get a quick response.
    Thank you.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.