Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Wat is bandwydte?

Ons hoor gereeld mense praat van bandwydte  en ons weet ook dat hoër bandwydte `n goeie ding is. Maar wat beteken “bandwydte”?

Bandwydte, as dit in rekenaarterme gebruik word, is die hoeveelheid data wat oorgedra kan word binne `n sekere periode deur middel van `n verbinding. Die spoed van internetverbindings, plaaslike netwerkverbindings en selfs plaaslike verbindings tussen rekenaars en toestelle word dikwels gemeet in terme van bandwydte.

Bandwydte word normaalweg aangeteken in `n bits-per-sekonde eenhede. Jy sal dus gereeld hoor dat internetverskaffers spog dat hulle beste tuis internetverbinding 50Mbit/s kan verskaf of die universiteit se netwerkverbindings opgegradeer gaan word na 10Mbit/s.

BRON: www.howtogeek.com

2 Responses to “Wat is bandwydte?”

  1. Sonja van der Westhuizen says:

    Pietman, dalk is dit veiliger dat ons dit nie weet nie:)

  2. Pietman says:

    Nuttige stukkie inligting. Wonder net wat die bandwydte van die menslike brein is!

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.