Indien jy `n e-pos ontvang met onderstaande inhoud wat lyk of dit deur die IT-afdeling gestuur is, moet onder geen omstandighede op die skakels kliek nie.
Hierdie is `n “phishing” e-pos wat poog om u wagwoord en ander inligting te oes. Verwyder dadelik die e-pos en moenie daarop reageer nie.
IT e-posse sal dieselfde formaat hê met IT se naam, regte kontakdetails, die US-logo en `n Afrikaanse en Engelse weergawe. Lees ook asseblief ons riglyne oor hoe om te onderskei tussen `n amptelike e-pos en `n “phishing” e-pos hier.
From: University Mail Quota Verification [mailto:donotclickhere@cca.edu]
Sent: 17 June 2013 07:44 AM
Subject: Staff/Student/Employee
Dear: Webmail Subscriber
We hereby announce to you that your email account has exceeded its storage limit. You will be unable to send and receive mails and your email account will be deleted from our server. To avoid this problem, you are advised to verify your email account by clicking on the link
below:
http://universityhelpdeskteam.webs.com/
Thank you.
Copyright © 2013
The System Administrator Management Team.