Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Telkom data-aanbiedinge vir personeel aangebied

`n Paar weke gelede het ons julle vertel van `n pasbekendgestelde Cell C-promosie waar personeel en studente datapakkette kon koop teen `n spesiale prys. 

Die Cell C-promosie is intussen iets van die verlede, maar Telkom het pas met hul eie weergawe vorendag gekom. Vir R99-00 per maand kan jy nou 6 gig se data kry en dis nie net beskikbaar vir studente nie. (Moenie dat die advertensie jou om die bos lei nie)

Lees meer oor hierdie aanbod.

One Response to “Telkom data-aanbiedinge vir personeel aangebied”

  1. Graeme says:

    What about students and staff from the Tygerberg campus?

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.