• Onlangse bydraes

  • KategorieĆ«

  • Argiewe

  • Etikette

Bestuursprojekte

(English) Stellenbosch IT staff actively involved with ASAUDIT management

Wednesday, August 1st, 2012

Opratting vir eRegistrasie in 2011

Sunday, June 6th, 2010

Tydens die registrasieproses van 2010 was daar onvoorsiene tegniese tekortkomings wat die registrasieproses via die web by tye ernstig ontwrig het. Om herhaling te voorkom het Informasietegnologie en die Afdeling Akademiese Administrasie die afgelope paar maande begin om regstellings te doen.

Die beoogde regstelaksies behels om kragtiger rekenaars en balanseringsapparatuur in plek te plaas, asook om alternatiewe programmatuur konfigurasies en standaarde te gebruik met ook beter moniteringsgereedskap. Korttermyn regstelaksies behels hulpbronne wat binne normale werkswyses geprioriseer sal word vir afhandeling teen spesifieke teikendatums in 2010. Langtermyn versekering vir volhoubare effektiwiteit van die studente inligtingstelsels en portaal word opgeneem in afsonderlike tegniese en organisatoriese strategiese beplannning wat teen einde 2010 ontleed sal word en in die iT Sakeplanne 2011-2013 opgeneem sal word.

 

© 2013 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.