Language:
SEARCH
  • Recent Posts

  • Categories

  • Archives

(Afrikaans) Nuwe e-pos “malware” veroorsaak verwarring op kampus

Sommige gebruikers ontvang sedert gister `n e-pos wat aandui dat jou e-pos posbus sy limiet bereik het en waarsku dat jou toegang tot sy e-pos afgesny gaan word indien dit nie onmiddellik geaktiveer word deur op `n skakel te kliek nie. Soos met alle ander weergawes van hierdie tipe “malware” e-posse, moet onder geen omstandighede op die skakel kliek nie. As jy met die muis oor die skakel beweeg, sal dit `n onbekende adres wys wat nie verband hou met die e-pos se onderwerp nie. In sommige gevalle sal dit voorkom of die e-pos deur iemand gestuur is wat jy ken, maar onthou dat die “malware” `n gebruiker se posbus infiltreer en aan sy kontakte gestuur kan word. Onder is `n voorbeeld van so `n e-pos.


From: Abrahams, B, Mnr <…..@sun.ac.za> Sent: 14 January 2013 19:51 Subject: Your Mailbox Has It Storage Limit Your Mailbox Has Exceeded It Storage Limit As Set By Your Administrator, And You Will Not Be Able To Receive New Mails Until You Re-Validate It. To Re-Validate – >Click Here: Thanks, System Administrator.

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.