Parking on pavements

All vehicles parked on pavements, are subject to municipal regulations.  SU does not accept any responsibility for the payment of any fines outside or on campus. 

Vehicles are parked at owners’ risk. SU does not accept any liability for any loss of and/or damage to vehicles or their contents and you undertake to keep SU indemnified and to hold  SU harmless against all loss and/or damage to your vehicle and/or the contents of your vehicle, from any cause arising, which you may sustain.

A few parking spaces are available daily at the visitors’ parking area, entering from Victoria street, between JH Neethling and Visual Arts buildings,  for staff members struggling to find a parking space.  Alternate parking prevail.

7 Responses to “Parking on pavements”

  1. Valdene Southon March 7, 2011 at 9:18

    Wat het geword van die shuttle navrae wat `n tydjie terug aan personeel gerig was? Dit sal fantasties wees as so iets in werking moet wees

  2. Peter Gordon March 3, 2011 at 21:01

    oplossing vir daai studente wat complain oor parking los julle duur motors wat mamma en pappa vr julle verniet gegee het by die hys.wnt clearly ht julle nie vr daai duur motors btaal met sweet nie. so loop liewers kampus toe of ry ‘n fiets, en dis omgewings vriendelik n fisiologies gesond ook.wnt dis a blerie nagmerrie dat julle die sypaaidjies annekseer waar ons moet loop.so as j parkeer waar j nie moet parkeer nie moet j maar die na gevolge dra. so betaal jou boete of los jo motor by die hys.

  3. Albert Grundlingh March 3, 2011 at 10:09

    Daar word nie noodwendig op die loopvlak van die sypaadjies geparkeer nie, maar wel op die strook tussen die paadjie en die straat. Dit belemmer niemand op die loopvlak nie.

    ‘n Keuse sal gemaak moet word: Stellenbosch kan nie voorgee dat hulle in ‘n ouwêreldse 1950′s leef met die omgewing wat daarby inpas nie, terwyl die realiteite van motorvervoer in 2011 op ons neerdaal maar beskikbare spasie word nie oordeelkundig aangewend nie.

    Die verordeninge van ‘n munispaliteit wat self vantevore onder bewerings van bedrog deurgeloop het, dra ook al hoe minder gewig.Hulle is besorg oor mense wat uit wanhoop op beskikbare spasies parkeer, maar terselfdertyd was daar na bewering in die onlangse verlede aansienlike munisipale wanbesteding. Hoe rym dit? Hoe ernstig moet mens die munisipalitiet opneem?

  4. Ek stem saam – ek het net nou die dag weer gesien hoe ‘n blinde persoon en sy hond moet sukkel om verby die motors op die sypaadjie te loop. Dit sal wonderlik wees as die skone Victoriastraat met spoelklippe uitgelê kan word!

  5. Marcia Lyner-Cleophas March 2, 2011 at 8:56

    Apart from spoiling the aesthetics of Victoria Street – which is indeed a sight to behold – think of those without sight and how they are negatively affected when they walk into cars that are parked on the pavements. Think also of those in wheelchairs who rely on clear pavements to move around campus; when cars are parked on pavements, mobility for those using a wheelchair is extremely frustrating.

  6. Viola Calitz March 2, 2011 at 8:51

    Die parkering tydens die woordfees gaan verseker chaoties wees – kan die studente nie vir volgende week by die sportgronde parkeer en met shuttle dienste inry sodat die groot parkeerareas vir die besoekende publiek van oor die wyer kaap en res van land beskikbaar gemaak kan word nie? waar gaan die besoekers elders parkeer as hier in elk geval nie ‘n enkele gaatjie eers is vir al die studente nie? Hoop daar is planne vir Woordfees parkering reeds in die pyplyn.

  7. Karlien Conradie March 1, 2011 at 14:21

    Aan wie dit mag aangaan

    In belang van estetika, asook die natuurlike omgewing waarbinne hierdie kampus geleë is, sou ‘n mens graag wou sien dat die owerhede sterker optree teen diegene wat op sypaadjies parkeer. Werkbare oplossings behoort gevind te word om die natuur, asook die mooiheid van die kampus, ‘n slag hoog op prys te stel. Ek stel voor dat daar ‘n parkeerterrein ontwikkel word buite kampus en die studente/werknemers met ‘n “shuttle” gebring word na kampus. Sodoende kan ons die skone Victoriastraat in ‘n plein met spoelklippe verander.

Leave a Reply

*