Besoekende STIAS genoot ontvang 2012 Holberg Internasionale Gedenkprys
Die 2012 Holberg Internasionale Gedenkprys is aan Prof Manuel Castells, bekleër van die Wallis Annenberg Leerstoel in Kommunikasietegnologie en Samelewing aan die Universiteit van Suid-Kalifornië, en besoekende genoot aan die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) toegeken vir sy “uitstaande wetenskaplike werk op die gebiede van die Kunste en Geesteswetenskappe, Sosiale Wetenskappe, Regte en Teologie”. [...]
Lees meer
May 16, 2012 