Another harmful whitefly establishes itself in South Africa

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

5 Reaksies op “Another harmful whitefly establishes itself in South Africa”

  1. Louise Vercuiel February 7, 2012 om 13:02

    Ons woon in Alberton – Oos Rand.
    Ek het die mooiste oes van pienk Verbinas wat onophoudelik blom. Skielik het die blomme verlep en dor gelyk. Toe ek aan die ranke raak het hordes wit fliegies opgevlieg. Hulle trek ook en versprei oor die hele tuin. Die blare is taai. Ek het honderde rande op gif vir witvlieg bestee en sit steeds met die probleem. “Carbo dust”,”Beyers outdoor insect & white fly”,”Malasol”, “Kombat garden insects” en “Doom Outdoor Insects” het nie eens gehelp nie.
    Asseblief, is daar nie n vervaardiger wat n oplossing vir die aaklige pes kan vind nie???

  2. Eddie Grimbeek January 23, 2012 om 22:18

    Ek het ook die probleem van die wit vlieg op my Kumkwart boompies. Hulle teel onder die blare en maak wit wollerigheid opdie blare. Wat kan ek gebruik om dit te bestry?

  3. Sharon Pringle February 12, 2011 om 7:59

    Our Gauteng garden is infested with tiny tiny white flies. When we scarrified the lawn they were visible in the air having obviously been in the grass ( which was too thick for too long). Then we noticed that our lemon tree was totally infested with the same tiny white fly. The new leaves of the lemon tree were shrivelled up. We have sprayed the tree with garden ripcord and we will wait and see.

  4. William Mohammedt July 23, 2009 om 8:18

    Hi,hier by Sonneblom tuine het ek dieselfde taai wit op die blare van n lemoen-asook suurlemoenboom opgemerk.Die bome het hul blare verloor lank voor dat die vrugte begin
    ryp raak het.Wat ek graag wil weet kan n mens die vrugte van hierdie bome eet.Ek het die
    bome gespuit met n insecticide en fertiliser.Kan hierdie witvlieg jou groente verbouing ook knou.Ek sal graag meer wil weet en leer rondom die suksesvolle en efektiewe beheer en behandeling van hierdie ‘plaag’.

    Ons kontak nommer is 076 719 0891

  5. William Mohammedt July 23, 2009 om 8:18

Lewer kommentaar

*