Argief | June, 2010

SU Annual Research Indaba

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

US ontvang R6 miljoen-skenking van The Andrew W. Mellon-stigting

Diversiteits- en nagraadse doelwitte van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ‘n stewige hupstoot gekry met ‘n skenking van $800 000 (byna R6 miljoen) van The Andrew W. Mellon-stigting van die VSA. Die skenking gaan gebruik word vir die US se beursprogram vir talentvolle, jong nagraadse studente en nádoktorale navorsingsgenote in die sosiale en geesteswetenskappe. [...]

Lees meer