Argief | October, 2010
Alumni-steun noodsaaklik vir HOOP Projek

Alumni-steun noodsaaklik vir HOOP Projek

Suid-Afrikaners in die buiteland het ‘n belangrike rol te speel ter ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch (US) en sy HOOP Projek. Dít was die wekroep van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, aan sowat 150 alumni en vriende van die US Donderdagaand [28 Oktober 2010] by die Verenigde Koninkryk (VK)-bekendstelling van die HOOP Projek in [...]

Lees meer

En die Grammy-wenner is…

Die klavierduo bestaande uit Nina Schumann en Luis Magalhães sal dalk eersdaags die woorde “En die Grammy-wenner is” hoor – hulle het onlangs die goeie nuus gekry dat drie van die CD’s uit die stal van TwoPianists deur die eerste rondte van die Grammy-keuring gekom het. Die kategorieë waarin die CD’s beoordeel is, is: Best [...]

Lees meer
Toonaangewende Aspen-instituut wys Mark Swilling aan as die wenner van die 2010-Fakulteitpionierstoekenning

Toonaangewende Aspen-instituut wys Mark Swilling aan as die wenner van die 2010-Fakulteitpionierstoekenning

Prof Mark Swilling van die Skool vir Publieke Leierskap aan die Universiteit Stellenbosch is deur die Sentrum vir Sakeopleiding van die invloedryke Aspen-instituut in die VSA as die 2010-Fakulteitpionier aangewys. Die erkenningsprogram, wat The Financial Times in die VK tot die “Oscars van die sakeskoolwêreld” herdoop het, gee erkenning aan sakeskooldosente wat leierskap en waagmoed [...]

Lees meer

Maties speel basketbal in truie van die Universiteit Kaapstad

‘n Matie bly ‘n Matie, al speel hulle basketbal in truie van die Universiteit Kaapstad. Die Universiteit Stellenbosch (US) se basketbalspan het onlangs gewys dat selfs al is Maties en die Universiteit Kaapstad (UK) nie die grootste vriende as dit by sport kom nie, moet dit nie in die pad staan van goeie sportmangees nie. [...]

Lees meer

US-navorsers aan voorpunt van kanker-deurbraak

Researchers at the Stellenbosch University’s Faculty of Health Sciences are playing a leading role in the first-ever clinical study to evaluate the use of real-time localization technology for tracking lung cancer tumors during radiation delivery. This international study is done in collaboration with Calypso Medical Technologies, Inc., based in the USA. The high standard and [...]

Lees meer
Die US tree tot die stryd teen korrupsie toe

Die US tree tot die stryd teen korrupsie toe

Die opleiding van staatsamptenare om korrupsie in hul eie departemente uit te roei is dalk die “verlore skakel” in die stryd teen dié groeiende probleem in Suid-Afrika. Só het prof Gavin Woods van die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Publieke Leierskap (SPL) gisteraand [26 Oktober 2010] in sy intreerede gesê. In talle regeringstrukture “ontbreek [...]

Lees meer
Nog ’n suksesvolle ‘Dag in die Lewe van ’n Matie’ aangebied!

Nog ’n suksesvolle ‘Dag in die Lewe van ’n Matie’ aangebied!

On the 22nd of October 2010 the Centre for Prospective Students (CPS) hosted approximately 80 Grade 11 learners from Lentegeur, Mondale, Spineroad, Malibu and Kleinvlei High on the Stellenbosch campus. The event was A Day in the Life of a Matie – a daylong programme that is specifically designed to reach top academic learners and inspire them to enter higher education and to make Stellenbosch University their preferred choice of tertiary institution.

Lees meer

Department of Economics: Mini Symposium

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

STIAS Lecture Series for 2010

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

Exemption of Tuition Fees for Staff Members for 2011

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

MSc Defence: Department of Biochemistry

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

Closing Date for SUSPI’s 2010 Youth Summer Sports Camp Approaching

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer