Webstudies oordra en skep van modules vir 2011
Vir die oordra van of skep van nuwe Webstudies modules vir 2011, voltooi asseblief die vorm by http://www.sun.ac.za/webstudies/rollover. Groete Webstudiesspan
Lees meerVir die oordra van of skep van nuwe Webstudies modules vir 2011, voltooi asseblief die vorm by http://www.sun.ac.za/webstudies/rollover. Groete Webstudiesspan
Lees meerVictoriastraat sal op Donderdag 2 Desember vanaf ongeveer 07:30 tot 20:00 vir verkeer gesluit wees. ‘n Advertensie vir Ford word deur ‘n internasionale maatskappy hier geskiet en sal die grootste gedeelte van Victoriastraat vir verkeer gesluit wees. Verkeersbeamptes sal aan diens wees om met die verkeervloei te help. Toegang tot huise en besighede in Victoriastraat [...]
Lees meerHierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.
Lees meerHierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.
Lees meerDie Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch hou op Dinsdag 7 Desember 2010 sy jaarlikse M-Net Jac van der Merwe Kompetisie vir Innovasie. Finaliste van die Ingenieursdepartemente ding mee om die R15 000-prys wat gaan aan die finalejaarstudent met die innoverendste projek. Alle belangstellendes is welkom om na die aanbiedings van die finaliste te kom [...]
Lees meerStel jy belang in tegnologie, lasers, wetenskap en fisika? Dan moet jy nie die Opedag van die Lasernavorsingsinstituut (LNI) aan die Universiteit Stellenbosch (US) op Dinsdag 30 November misloop nie. Aktiwiteite soos praktiese eksperimente deur nagraadse studente, laboratoriumtoere, gewilde lesings en laservertonings is als op die middag se program. Die geleentheid vind plaas van 14:00 [...]
Lees meer’n Span studente van die Universiteit Stellenbosch het hul slag as rekenaarwetenskaplikes gewys toe hulle vir die wêreldeindstryd van die Association for Computing Machinery (ACM) se International Collegiate Programming Contest in Egipte volgende jaar gekwalifiseer het. Die ACM ICP-wêreldeindstryd, bekend as die “The Battle of the Brains”, het die wêreld se 100 topuniversiteitspanne uitgedaag om [...]
Lees meerDie belang van volhoubare ontwikkeling is beklemtoon by ’n onthaal wat die Universiteit Stellenbosch (US) op Woensdagaand 24 November 2010 vir die Verenigde Nasies-omgewingsprogram (UNEP) se Internasionale Paneel oor Volhoubare Hulpbronbestuur aangebied het. “Ons gaan ’n rampspoedige toekoms tegemoet as almal op aarde teen dieselfde tempo as die ontwikkelde wêreld hulpbronne gebruik. Europa, Amerika en Japan se [...]
Lees meerNavorsers in ingenieurswese, natuurwetenskappe en verwante velde, insluitend aardwetenskappe, kan aanlyn registreer om aan die DAAD se RISE Worldwide-program deel te neem [www.daad.de/rise-weltweit/en/]. Die program bied aan Duitse voorgraadse studente met uitstekende akademiese prestasie in bogenoemde velde die geleentheid om ‘n praktiese navorsingsinternskap te voltooi ten einde ervaring in hul veld op te doen in [...]
Lees meerHierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.
Lees meerDie Universiteit Stellenbosch se volgehoue strewe na kampusveiligheid sluit nou ook riglyne in om wapenvrye US-kampusse vir personeel, studente en besoekers te verseker. Die riglyne – spesifiek vir die Stellenbosch-, Tygerberg- en Bellvillepark- kampusse – beheer die dra, vertoon, versteek, berg of gebruik van gevaarlike wapens op Universiteitseiendom en in voertuie. Dit sluit vuurwapens in [...]
Lees meerSowat 540 US-werknemers is Dinsdagaand vir hul uitsonderlike bydrae tot die sukses van die Universiteit met vanjaar se Rektorstoekennings vereer. Die Rektorstoekennings, wat in die verlede vir onderskeidelik navorsing, onderrig, gemeenskapsinteraksie en dienslewering toegeken is, het vanjaar ’n nuwe baadjie aangetrek nadat die Universiteit se prestasiebestuurstelsel hersien is. Volgens prof Russel Botman, was die vorige [...]
Lees meerMaties Sport hou op Donderdag 25 November 2010 hulle jaareindfunksie en sal derhalwe vanaf 12:00 vir die res van die dag gesluit wees.
Lees meerVoertuie kan op DONDERDAG 25 November 2010 vanaf 08h30 by die voertuigpark te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 25 November 2010 in verseëlde koeverte,gemerk tender 25 \ 11 \ 2010 by gemelde adres ingelewer word. Vir ‘n lys van die voertuie: kliek hier Kommersiële Dienste: L Langford: 021 808-4675 of Pieter Wever: 021 [...]
Lees meerAfgevaardigdes van die 3de Afrika – EU Beraad se gekoppelde geleentheid, Nyerere: Ondersteuning van Akademiese Mobiliteit en die Hernuwing van Hoër Onderwys in Afrika is gisteraand (22 Nov. 2010) tydens ’n skemerkelkie by Wallenberg, Stellenbosch, aan die Universiteit Stellenbosch se ambisieuse HOOP Projek bekendgestel. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, het die geleentheid gebruik om [...]
Lees meer