Vierde uitgawe van Clinical Gynaecology bekendgestel
Die vierde uitgawe van die handboek, Clinical Gynaecology, is onlangs tydens ‘n funksie by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Gesondheidswetenskappe bekendgestel. Die boek, uitgegee deur Juta, is vir die eerste keer in 1993 in Engels gepubliseer en meeste van die outeurs was afkomstig van die Universiteit Stellenbosch. Met hierdie uitgawe het outeurs van alle mediese [...]
Lees meer
February 28, 2011 