Argief | April, 2011

US professors deur president Zuma vereer

Prof Marlene van Niekerk, bekroonde skrywer verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands en prof Piet Steyn, ’n vorige hoof van die US se Afdeling Navorsingsontwikkeling, was op 27 April, Vryheidsdag, met Nasionale Ordes deur President Jacob Zuma vereer.  Die Nasionale Ordes is die hoogste toekenning deur die president van die [...]

Lees meer

Elsevier Reaxys databasis-opleiding 9 Mei 2011

Elsevier se Reaxys databasis volg op die Crossfire Beilstein and Gmelin databasis.  Reaxys is ‘n intu�tiewe, gebruikersvriendelike, web-gebaseerde platform om Beilstein, Gmelin en The Patent Chemistry Database (PCD) te soek.  Video’s: http://www.info.reaxys.com/training-center Datum en plek: Maandag, 9 Mei 2011, 14:00-16:00 Plek: E-klaskamer, Leersentrum (JS Gericke Biblioteek) Fooi: Gratis Bespreking: http://www.lib.sun.ac.za/Library/eng/help/Training_Forms/20110509_Reaxys.htm Navrae: Elbie van Wyk, tel.: [...]

Lees meer

Bestuur van bibliografiese verwysings met RefWorks Gevorderd 10 Mei 2011

Het jy reeds ‘n Refworks rekening en weet jy hoe om ‘n bibliografie saam te stel? Indien wel, is jy gereed vir ‘n gevorderde Refworks opleidingsessie. Refworks is ‘n elektroniese verwysingshulpmiddel,  vryelik beskikbaar aan alle studente en personeel van die Universiteit, wat jou in staat stel om ‘n bibliografie saam te stel soos wat jou [...]

Lees meer

Natuurwetenskappe PhD-grade in Maart 2011 toegeken

DOKTORSGRADE   Fakulteit Natuurwetenskappe   PhD AMER, Ismael (Polimeerwetenskap) Molecular weight effects on crystallization of polypropylene.   The use of fractionation techniques for semicrystalline polymers like polypropylene is quite common. It is generally accepted that the fractionation by crystallizability of polypropylene is dependent only on the degree of isotacticity of the polymer. Crystallization phenomena was [...]

Lees meer

SA moet maatreëls verskerp om nuwe landbouplae te keer, waarsku kenner

Suid-Afrika se reguleringsowerhede moet hul maatreëls verskerp om te keer dat uitheemse spesies wat moontlik plae in ons landbousektor kan word, ons land binnekom en skade aanrig. So sê bekende insekkundige prof Jan Giliomee, ʼn navorsingsgenoot van die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), wat dekades lank reeds die tendense en invloed [...]

Lees meer
Merck11-2s

Beste studente vereer

Die Universiteit Stellenbosch se beste studente in molekulêre biologie en biotegnologie, chemie en polimeerwetenskap is beloon met toekennings wat deur industrievennote geborg is. Dewald van Heerden het die Merck-toekenning ontvang as die beste finalejaarstudent in chemie. Hy is tans besig met sy HonsBSc in Chemie. Op haar beurt het Carmien Tolmie, wat vanjaar besig is [...]

Lees meer
Untitled-1

Rus studente toe met morele verantwoordelikheid, sê US dekaan

Om vir ander mense om te gee beteken jy het ʼn morele verantwoordelikheid teenoor hulle. Só het prof Yusef Waghid, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) Woensdag (20 April) by die Wallenberg-navorsingsentrum by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gesê. Hy was die gasspreker by ʼn tweedaagse navorsingskonferensie (20 en [...]

Lees meer

Seminaar: America’s Dirty Little Secret – Campaign Finance and Public Policy Development

Politieke Wetenskap Vrydagseminaar Spreker:         Larry Ishmael (Ph.D. Candidate in Sustainable Development, School of Public Management and Planning, Stellenbosch University) Onderwerp:    America’s Dirty Little Secret – Campaign Finance and Public Policy Development Datum:           29 April 2011 Tyd:               12:15 – 13:30 Plek:              Kamer 648, Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou Kontak:          Derica Lambrechts, 021 808 2476, derica@sun.ac.za

Lees meer

Hoërskool Wiskunde en Wetenskap Handboeke Vertalingsmaraton

Die Universiteit is genader deur die Free High School Science Texts projek, wat deur die Shuttleworth Foundation befonds word, om te help met die vertaal van hoërskool  handboeke.  Die Free High School Science Texts projek, het ten doel om gratis handboeke vir graad 10 tot 12 studente beskikbaar te stel. Die handboeke is geskryf deur vrywillige [...]

Lees meer
imagesCA5TYGB8

Fietsdiefstalle op kampus steeds kommerwekkend

Die USBD ondervind steeds baie aanmeldings van fietsdiefstalle op kampus, spesifiek by die Ingenieurs en Rooiplein area. Fietsdiefstalle word toegeskryf aan die feit dat ons ‘n oop kampus asook sagte teikens is. Navorsing toon dat die beste vorm van voorkoming van fietsdiefstal die gebruik van ‘n U-slot is. Studente word aangeraai om gebruik te maak [...]

Lees meer

Seminaar: Alcohol and ARVs: Being Manly with HIV/AIDS

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Dr Sakhumzi Mfecane, Departement Antropologie, Universiteit van die Weskaap Titel: Alcohol and ARVs: Being Manly with HIV/AIDS Datum: Donderdag 28 April 2011 Tyd: 13:00-14:30 Plek: 4de Vloer, Lettere en Wysbegeerte gebou, Lokaal 403 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, cfortuin@sun.ac.za of (021 808- 2417)

Lees meer

Bou brosjures wat werk

Universiteit Stellenbosch Taalsentrum, 5 Mei 2011  Jy is nie ‘n grafiese ontwerper nie, maar tog word daar van jou verwag om ‘n brosjure te skep! Hoe nou gemaak? Waar begin jy? Ons werkswinkel Bou brosjures wat werk sal jou die fyner kunsies van die bedryf leer, en kundiges deel hulle wenke en eerstehandse kennis met [...]

Lees meer

Seminaar: Departement Moderne Vreemde Tale

U word hartlik uitgenooi na ’n seminaar deur Prof Carlotta von Maltzan (Stellenbosch Universiteit – Afdeling Duits) oor die onderwerp “M.A in German: Double degree Stellenbosch University and Leipzig University”. Die seminaar vind plaas op Vrydag, 6 Mei 2011 om 13h00 – 13h50 in die Lettere-Gebou: Seminaarkamer 551.

Lees meer
JJMuller foto-kleur

SPL lewer op lang termyn dividende

Uitgestelde dividende. So som Professor Kobus Mϋller, direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) van die Universiteit Stellenbosch die welslae van die skool op. “Een van ons uitdagings is om die lelike sake, of te wel die ‘wicked issues’ van publieke belang aan te spreek. Dinge soos armoede, werkloosheid, korrupsie en klimaatverandering. Dis moeilike [...]

Lees meer

Media24 Rachel’s Angels Trust ‘Two Oceans’-Projek

’n Groep  studente van die Universiteit Stellenbosch waaronder,  Matthew de la Hey, Alan Clarke, Mike Hay, Wesley Cullum, Tamika Wilson, Kate Anderson, Nardus Hattingh, Matthew Murray, Joni Groom en Kate Johnson het die Rachel’s Angels Trust genader met die idee om aan die ‘Two Oceans Marathon’ deel te neem onder die vaandel van Rachel’s Angels [...]

Lees meer