LENS: Rondleiding deur Hentie van der Merwe
Hentie van der Merwe, kunstenaar en senior lektor in fotografie by die Universiteit Stellenbosch, sal ‘n rondleiding aanbied oor die uitstalling LENS wat tans in die Sasol Kunsmuseum te sien is.
Die rondleidings sal op die volgende datums plaasvind: 1 Junie, 20 & 27 Julie
Tyd: 13:00 – 14:00
Prys: R20
- Vir meer inligting kontak: 021 808 3524 / 3029

May 31, 2011 
Geen kommentaar tot op hede nie...