Dr Johann Rupert skenk Leerstoel in Intellektuele Eiendomsreg aan US
Die studie van intellektuele eiendom word binnekort versterk met die vestiging van die Anton Mostert Leerstoel in Intellektuele Eiendomsreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dr Johann Rupert, Kanselier van die US, en die Uitvoerende Voorsitter en Hoofuitvoerende Beampte van Richemont, het die skenking vir die Leerstoel bewillig. Prof Owen Dean, waarskynlik [...]
Lees meer
June 30, 2011 