Argief | August, 2011
Gerald_Clark

Kaartjies nog beskikbaar vir Stellenbosch Skouspel

André Schwartz, Koos Kombuis, Alta Joubert en Gerald Clark van Delta-Blue faam. Dit is maar enkele van die bekende name wat gaan optree by ‘n glansryke galakonsert wat op Donderdag 1 September in die Endlersaal in die Konservatorium gehou word. Daar is nog kaartjies beskikbaar vir die geleentheid wat deel vorm van die reünie-naweek van Dagbreek [...]

Lees meer
StellenboschAndreLewis1

Goue medaljes vir beste wetenskapsprojekte by Stellenbosch-ekspo

Personeel en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch, tesame met leerkragte van deelnemende skole, Eskom-werknemers en belangstellendes uit die privaatsektor was onder die meer as 100 beoordelaars wat verlede week hul bydrae tot die ontwikkeling van Suid-Afrika se ontluikende wetenskaplikes by die jaarlikse Stellenbosch-streeksbyeenkoms van die Eskom Expo vir die Jong Wetenskaplikes gemaak het. Hul [...]

Lees meer

Professorale intreerede: Prof Chris Reddy

Prof Chris Reddy van die Departement Kurrikulumstudie lewer op 13 September sy professorale intreerede. Titel: Environmental education and teacher development: engaging a dual curriculum challenge Datum: Dinsdag, 13 September 2011 Tyd: 18:00 Plek: Lokaal 3001 , GG Cillié gebou, Ryneveld straat, Stellenbosch Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan. RSVP voor [...]

Lees meer

Brug by Danie Craven-stadion weer oop vir verkeer

Die motorbrug oor die Eersteriver by die Danie Craven-stadion sal weer vanaf 1 September 2011 oop wees vir verkeer. Die voetgangerbrug sal egter vir nog ± 2 weke gesluit wees vir finale afrondingswerk.  Die Afdeling Fasilitietsbestuur – Beplanning en Ontwikkelling wil graag hul dank uitspreek teenoor al die gebruikers nl studente, personeel en publiek vir [...]

Lees meer

‘n Geseënde Eid Mubarak

Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, en die bestuurspan, wens alle Moslem personeel, studente en vriende van die Universiteit ’n geseënde Eid Mubarak toe.

Lees meer

Konferensie ondersoek die begrip ‘kultuur’ in poging om te begryp wat dit beteken om mens te wees in die wêreld

Gedurende apartheid het die weergawe van antropologie wat aan Afrikaanse universiteite onderrig is, algemeen bekend as volkekunde, ʼn rassistiese staatsbestel ondersteun deur die onderrig van essensialistiese, biologiese en evolusionistiese nosies van kultuur. In die Suid-Afrikaanse vryheidstryd-diskoers is aanvaar dat rasse- en kulturele klassifikasies sosiaal en polities gevorm is. Nou, in Suider-Afrika asook elders in die [...]

Lees meer

Seminaar: ‘The violence of ordentlikheid’

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Prof Fiona Ross, Departement Sosiale Antropologie, Kaapstad Universiteit Datum: Donderdag, 01 September 2011 Tyd: 13:00-14:30 Plek: 4de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe gebou, Lokaal 401 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, cfortuin@sun.ac.za of (021 808- 2417).

Lees meer

Boekverkoping – JS Gericke Biblioteek

Dit is weer tyd vir die jaarlikse algemene boekverkoping van die Biblioteek- en Inligtingsdiens. Boeke uit ‘n wye verskeidenheid vakgebiede word te koop aangebied vanaf R5-00 (slegs kontant). Datum: Vanaf Maandag, 5 September 2011 Plek: JS Gericke Biblioteek, onderste vloer Kontak asb vir Niel Hendriksz, 021 808 4401 of nh@sun.ac.za, vir enige verdere inligting of [...]

Lees meer

USBD waarskuwing: diefstal binne US geboue

Die USBD ondervind tans baie aanmeldings van diefstalle binne akademiese en administrasie geboue op die Stellenbosch kampus. In die meeste insidente vind diefstalle vanuit kantore , lesings en/of rekenaarlokale plaas. Rekenaarbokse (CPU’s) is geteiken waar deure slegs toegemaak is maar nie gesluit is nie. Maak asseblief ‘n nota van die volgende wenke: Wanneer jy jou [...]

Lees meer

Plant ‘n boom op 7 September

Die Post Doc Society organiseer ‘n boomplant -initiatief gedurende Boomplant Week op 7 September tydens middagete. Jy kan jou eie boom plant en gaan kyk hoe dit groei! Dit is die ideale geleentheid om jou koolstof- voetspoor  te verlaag … Indien jy belangstel om deel te neem aan hierdie groen-initiatief, kontak asb die Post Doc Society by postdocexec@sympa.sun.ac.za  [...]

Lees meer
Botman_crop

Stellenbosch Rektor vergesel President Zuma op Staatsbesoek aan Noorweë

Prof H Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), vergesel Pres Jacob Zuma vandeesweek op ʼn staatsbesoek aan Noorweë. Die Departement van Handel en Nywerheid sowel as Besigheidseenheid Suid-Afrika (BUSA) het die rektor genooi om aan te sluit by die sakeafvaardiging wat die reis meemaak. Prof Botman sal namens die US ʼn [...]

Lees meer
Slip 2 Sept

Inzync poësie-sessie by Café Art

Die maandelikse Inzync poësie-sessie vind op 2 September plaas, by Café Art, langs die PJ Olivier Kunssentrum (3 Blom St), vanaf 19:00. Ons gaskunstenaars vir die aand is Alfred Schaffer, croc E moses en Pieter Odendaal.  Daar sal na die tyd ‘n “open mic”-geleentheid wees vir diegene met genoeg durf om die mikrofoon te gryp. [...]

Lees meer

Seminaar: The Township Now – Masculinities in Motion: Mobility, the Township and the Spectacular

Seminaar:  The Township Now – Masculinities in Motion: Mobility, the Township and the Spectacular Departement Engels en Transitions and Translations Theme Research Seminar Spreker: Megan Jones (WISER, Wits); Gespreksgenote: Isabel Hofmeyr (Wits/STIAS) & Wamuwi Mbao (SU); Chair: Sarah Nuttall (SU) Titel: The Township now – Masculinities in Motion: Mobility, the Township and the Spectacular Datum: [...]

Lees meer

Stellenbosch Universiteitskoor vier 75 jaar met ‘n reüniekonsert

Die US-koor is die oudste universiteitskoor in die land en vier vanjaar sy 75ste verjaarsdag. Die wonder van hierdie koor, is dat hy steeds jonk, dinamies en invloedryk bly in die Suid-Afrikaanse koormilieu en ook internasionale koorkringe. Die hoogtepunt van die verjaarsdagvieringe is ‘n reünie wat beplan word vir die naweek van 2 – 4 [...]

Lees meer

PhD mondelinge eksamen

Die mondelinge eksamen van PhD kandidaat K Musango met die proefskrifonderwerp Technology Assessment of Renewable Energy Sustainability in South Africa vind plaas op 20 September 2011 om 14:00 in lokaal 715, CGW Schumanngebou.  Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, kontak Marie Malherbe e-pos mm4@sun.ac.za.

Lees meer