Internasionale Septuaginta kongres

‘n Internasionale Septuaginta (Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel) kongres sal vanaf 31 Augustus – 2 September by die Wallenberg Navorsingsentrum (STIAS) plaasvind. Twee-en-dertig sprekers van oraloor sal aan die konferensie deelneem.

  • Die program kan by die volgende skakel gevind word: Program.

Geen kommentaar tot op hede nie...

Lewer kommentaar

*