Innovasie Mavericks – Entrepreneursaand

Is jy eiewillig onafhanklik en ambisieus en vasbeslote om jou doelwitte te bereik?

Het jy ‘n idee of navorsingprojek wat verband hou met sagteware wat jy in ‘n produk of -diens wil omskep?

Wat:  Entrepreneursaand

Wanneer:  5 Oktober 2011

Waar:  Neelsie-bioskoop

Tyd:  17:00

Om te registreer:  021 808 3826 OF innovusp@sun.ac.za

RSVP teen 30 September 2011. Eet- en drinkgoed sal bedien word.

Gassprekers van Google Umbono en Obsidian.

Geen kommentaar tot op hede nie...

Lewer kommentaar

*