SUSPI jeug somersport kamp
Inskywings is nou oop vir die SUSPI jeug somersport kamp.
Basiese inligting:
Datums: 12-14 Desember 2011
Tye: 08h00 – 14h30 daagliks
Ouderdomsgroepe: 5-12 jaar
Koste: R360 per kind (insluitende kamp t-hemp) (10% familie afslag van toepassing)
Aktiwiteite: Verskeie sportverwante aktiwiteite
Webinskrywings: www.suspico.za/summersport
Kontak: Marshia Meniers – 021 808 4731 / mmeniers@sun.ac.za

November 30, 2011 
Baie goeie idee, dit is net jammer dat dit nie by tygerberg kampus aangebied word nie. Self hoerskool kinders kon baat vind. hier is fasiliteite en studente beskik oor die vaardighede.