Vyfde geslag Matie ontvang joernalistiekgraad
ʼn Vyfde geslag Matie, me Esteé de Villiers, spog met ʼn bloedlyn wat van die 1870’s kom. Sy het haar BPhil-graad in die Joernalistiek gisteraand (Donderdag 29 Maart) van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Dis nie net die Matie-bloed wat sterk in haar are vloei nie, maar ook die drukkersink. Estée se pa, wyle mnr [...]
Lees meer
March 30, 2012 