Argief | April, 2012

US studente en personeel ontvang gesogte beurse

Die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) deel met trots dat ‘n aantal Stellenbosch studente en personeel gekwalifiseer het vir die Commonwealth en Erasmus Mundus beurse vir 2012. Commonwealth Die Commonwealth beurs gee aan studente van ontwikkelende Commonwealth lande die geleentheid om Meesters, PhD en split-site studies voort te sit in die VK. Die beurs word befonds [...]

Lees meer

Departement Ekonomie: Openbare lesing

Datum: Dinsdag 8 Mei 2012 Tyd: 18:00-20:00 Lokaal: CGW Schumanngebou, Tweede vloer, Lokaal 204 Spreker: Prof Léonce Ndikumana (Universiteit van Massachusetts by Amherst) Onderwerp: The extent of and reasons for capital flight from Africa: implications for economic policy RSVP: ‘n Skemerkelkie funksie word na afloop van die openbare lesing gehou. Indien u die lesing en [...]

Lees meer

Departement Ekonomie: Navorsingseminaar

Datum: Donderdag 10 Mei 2012 Tyd: 12:00-13:00 Lokaal: CGW Schumanngebou, Vyfde vloer, Lokaal 505 Spreker: Prof Léonce Ndikumana (Universiteit van Massachusetts by Amherst) Onderwerp: Africa’s emerging “new partners”, with special reference to China Let asseblief daarop dat daar slegs 30 sitplekke beskikbaar is in die lokaal. Indien u die seminaar wil bywoon, skryf asseblief u [...]

Lees meer
mazur

Bekroonde Harvard fisikus kom by US praat

Die Fisika Departement van die Universiteit Stellenbosch sal op Maandag, 28 Mei die voorreg hê om as gasheer op te tree vir die bekroonde fisikus, prof Eric Mazur, van Harvard Universiteit. Buiten verskeie toekennings wat hy vir sy werk in Fisika ontvang het, het prof Mazur ‘n groot belangstelling in onderrig en is hy ‘n [...]

Lees meer
300workout

Herontdek Oefening

Oefen jy sonder om resultate te sien? Kom woon die 30min hoë intensiteit sessies by en ons wys jou hoe om dit reg te doen sodat die beste resultate verkry en beserings voorkomkan word.   Sessies vir KERN (RUG EN MAAG), ARMS EN BENE   Maandae, Woensdae om 13:15 en 17:15 en Vrydae om 13:15 [...]

Lees meer

‘Thys Visser se dood ʼn gevoelige slag vir US’ – Rektor

Dit is met skok en leedwese dat die Universiteit Stellenbosch kennis neem van die plotselinge heengaan van mnr Thys Visser, Voorsitter van die Stellenbosch Trust. Mnr Visser het op Donderdag 26 April in ʼn motorongeluk buite Rawsonville gesterf. “Hy was ʼn ongelooflike bron van krag en ondersteuning vir die toekomsgerigte posisionering van die Universiteit en [...]

Lees meer

Zackie Achmat praat by Wêreldpersvryheidsdag-viering

Die bekende vigsaktivis en voormalige voorsitter van die vigsdrukgroep, die Treatment Action Campaign (TAC),  Zackie Achmat, is op Donderdag 3 Mei ʼn spreker by die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US) se viering van Wêreldpersvryheidsdag. Dit kom slegs sowat twee weke voor die Nasionale Raad van Provinsies wil probeer om die omstrede Wetsontwerp op [...]

Lees meer

Debatsvereniging op Tygerberg-kampus kry tweede asem

Op ’n kampus waar môre se mediese leiers opgelei word, is dit belangrik dat kritiese denke en stimulerende debat volgehou en versterk word. Daarmee in gedagte het Chad Beyer, ’n tweedejaar- mediese student, besluit om die Tygerberg Debatsvereniging weer aan die gang te kry. Die Vereniging is ʼn vertakking van die Debatsvereniging op die hoofkampus. [...]

Lees meer

Departement Ekonomie: Navorsingseminaar

Datum: Maandag, 30 April 2012 Tyd: 12:00-13:00 Lokaal: CGW Schumanngebou, Vyfde vloer, Lokaal 505 Spreker: Marisa Coetzee (Universiteit Stellenbosch) Onderwerp: Who benefits most? Results from a benefit incidence analysis of South African education. Let asseblief op dat daar slegs 30 sitplekke beskikbaar is in die lokaal. Indien u die seminaar wil bywoon, skryf asseblief u [...]

Lees meer

Planke te koop

SA Denne planke te koop by die Departement Bos -en Houtkunde. Pryse: Dimensies 36x111mm vanaf R5.63/m; Dimensies 36×149 vanaf R7.52/m. Kontak Wilmour Hendrikse wh@sun.ac.za en 021-808 2622.

Lees meer

Motordiewe teiken tans die kampus

Risiko & Beskermingsdienste (R&BD) ondervind tans ‘n toename in aanmeldings van motordiefstalle op die Stellenbosch kampus. Die omgewing van Neethlingstraat word die afgelope week geteiken. Dit blyk ook dat wit voertuie en veral Toyota en Ford fabrikate gesog is by motordiewe. Volgens die plaaslike SAPD ervaar hulle dieselfde tendense in die dorparea. ‘n Rathefboomslot is die [...]

Lees meer

Publieke en privaat versameling – ‘n praatjie deur Stefan Hundt

Stefan Hundt, Kurator van die Sanlam Kunsversameling, is ‘n kunshistorikus en kunswaardeerder en praat by die Kunsvereniging Stellenbosch byeenkoms oor versameling  vir korporatiewe en privaat versamelings. Die praatjie word in Engels gedoen en vind plaas op Woensdag , 25 April om 17:30 in die Sasol Kunsmuseum.  Almal welkom, lede is gratis en besoekers betaal R30.

Lees meer

Biochemie Forum: MSc verdediging

Kandidaat: Amanda Dodd Titel: Protein immobilisation on magnetic nanoparticles for the production of lactose free milk. Studieleier:  Prof P Swart Datum:  Donderdag, 26 April 2012 Tyd:  09:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer a111, JC Smutsgebou, Sstellenbosch Navrae:  Prof Amanda Swart, Tel: 021 808564, E-pos: acswart@sun.ac.za

Lees meer
2012_04210395

Besoekers in vervoering by Ingenieurswese Opedag

“Alles wat ek nog ooit wou weet!” en “Daar was baie meer as wat ek verwag het.” Dit is van die positiewe kommentaar oor die Fakulteit Ingenieurswese se Opedag wat 21 April plaasgevind het. Hierdie gewilde geleentheid vind jaarliks plaas om die publiek bewus te maak van die interessante wêreld van ingenieurs, en om leerders [...]

Lees meer

Biblioteekwerksessie: Hoe om statutêre inligting vir ‘n tesis of proefskrif te vind

In die meeste tesisse en proefskrife word verwys na wetgewing en statutêre regulasies wat die onderwerp van die navorsing beïnvloed of reguleer.  Hierdie werksessie sal deelnemers bekendstel aan die sleutelbronne van wetgewende en regulerende inligting wat deur die Biblioteek beskikbaar is.  Deelnemers sal tydens die sessie leer hoe om wette, statute en regulasies deur middel [...]

Lees meer