Kuur opgesluit in gene
Prof Jonathan Carr, hoof van die Afdeling Neurologie aan Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch, skryf in die Mail & Guardian dat die kuur vir Parkinson se siekte ‘n medisyne gaan wees wat waarskynlik ontwikkel gaan word danksy nuwe genetiese ontdekkings.
- Klik hier om die artikel te lees, of besoek http://mg.co.za/article/2012-05-18-secret-is-in-the-genes/

May 18, 2012 
Geen kommentaar tot op hede nie...