Uitblinker leerders ontvang US beurse
Die toekoms lyk blink vir 50 uitblinker leerders wie almal onlangs beurse van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het. Volgens me Beverley Fanella, Adviseur by die Sentrum vir Voornemende Studente (SVS) , verskil die beurse van kandidaat tot kandidaat, en beloop die bedrae ongeveer R32 000 tot R40 000 en sluit ook akkommodasie in. Hierdie [...]
Lees meer
June 29, 2012 