Professorale intreerede: Prof Lee A Wallis
Prof Lee A Wallis van die Afdeling Noodgeneeskunde, Departement Interdissiplinêre Gesondheidswetenskappe, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe lewer op Maandag 30 Julie 2012 sy professorale intreerede.
Titel: Healthcare in Africa: State of Emergency?
Datum: Maandag, 30 Julie 2012
Tyd: 17:00 vir 17:30
Plek: JN de Villiers Raadsaal
Afdeling van die Dekaan
1ste Vloer, Kliniese-gebou
Tyger bergkampus
Verversings word na die intreerede bedien.Dui asseblief aan of u wel die vingerete sal bywoon en of u spesiale dieetvoorkeure het.
RSVP voor 24 Julie 2012
Salot Hanekom
Tel: (021) 938 9487
Faks: 086 646 6142
E-pos: salot@sun.ac.za

June 19, 2012 
Geen kommentaar tot op hede nie...