Owerhede nie besorg oor diegene in buurte met laekoste-behuising
Die gesondheid van armes in buurte met lae-koste behuising in Kaapstad word deur onvoldoende sanitasiegeriewe, aansteeklike siektes en omgewingsbesoedeling bedreig, skryf Thashlin Govender in die Cape Times van 22 Junie 2012.
Dr Thashlin Govender is ʼn Programkoördineerder en Direkteur van die Program vir Jong Leiers by die Michael en Susan Dell-stigting. Hy het onlangs sy PhD-graad in Gemeenskapsgesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf.
- Kliek hier om die artikel te lees.

June 26, 2012 
Geen kommentaar tot op hede nie...