USSA Netbal-toernooi in Stellenbosch
Die Maties Netbalklub sal eersdaags die USSA Netbalkampioenskappe gedurende die tydperk 28 Junie tot 2 Julie op Coetzenburg aanbied. Suid-Afrika se top universiteits-netbalspanne sal om die titel van nasionale universiteitskampioen meëding, en die propvol skedule beloof om ‘n fees vir netbalgeesdriftiges te wees. ‘n Totaal van 35 spanne sal in vier verskillende afdelings deelneem en [...]
Lees meer
June 25, 2012 