Kollokwium: Zapiro en die digters (16 Aug)
Marlene van Niekerk voer ‘n onderhoud met Jonathan Shapiro oor die waarde van satire in die politieke landskap van Suid-Afrika. Met poëtiese bewerkings van Shapiro (Zapiro) se spotprente deur die digters Loftus Marais, Hemelbesem, Rimestein, Krog, Odendaal, Slippers, Different, De Kock en andere.
Datum: Donderdag 16 Augustus 2012
Waar: Klein Libertas Teater
Tyd: 19:00
Almal welkom, sien die plakkaat here.

August 3, 2012 

Geen kommentaar tot op hede nie...