Openbare Navorsingseminaar: Departement Moderne Vreemde Tale
U word vriendelik uitgenooi na ’n lesing deur Dr Rolf Annas (Universiteit Stellenbosch – Afdeling Duits) oor :
“Being German in South Africa: Three life stories from the late 19th and early 20th century”
Die lesing vind plaas op Vrydag 24 Augustus 2012 om 13:00 – 13:50 in die Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou: Seminaarkamer 551

August 16, 2012 
Geen kommentaar tot op hede nie...