Hoe kan fundamentele bewegings op laerskoolvlak leerders help om wiskunde beter te verstaan?
Onderwerp: Hoe kan fundamentele bewegings op laerskoolvlak leerders help om wiskunde beter te verstaan?
Spreker: Vossie van Schalkwyk van SUSPI se Naskoolprogram
Datum: Maandag 3 September2012
Tyd: 14:45 – 16:00
Plek: GG Cillié-gebou, Kamer 3008
RSVP: Ashleen Fisher by ashleen@sun.ac.za of 021 808 9140

August 22, 2012 
Geen kommentaar tot op hede nie...