Departement Ekonomie Navorsingseminaar (3 September)
Sprekers: Daryl Dingley (Wits), Janine Dingley (Wits) en Wimpie Boshoff (Universiteit Stellenbosch)
Onderwerp: “The economics of public interest provisions in South African competition policy”
Datum: Maandag 3 September 2012
Tyd: 12:00-13:00
Lokaal: CGW Schumanngebou, Vyfde vloer, Lokaal 505
Let asseblief daarop dat daar sitplek vir slegs 30 mense in die lokaal is. Indien u die seminaar wil bywoon, moet u asseblief u besonderhede neerskryf op die lys op die deur van Kantoor 507, vyfde vloer, CGW Schumanngebou.
Kontakpersoon: Carina Smit (carina@sun.ac.za)

August 29, 2012 
Geen kommentaar tot op hede nie...