Argief | September, 2012
Liezl Munnik

Twee van SPL wen kompetisie vir herstrukturering van Valke

“Ons is in ekstase dat die beoordelaars ons werk waardig genoeg geag het dat ons as wenners aangewys is. Dit is ‘n eer om erken te word as toonaangewende denkers in die teenkorrupsie-veld in Suid-Afrika.” Dít was die reaksie die naweek van me Liezl Munnik nadat daar by ʼn spoggeleentheid bekend gemaak is sy en [...]

Lees meer
IMG_9445

Stellenbosch vereer Olimpiese en Paralimpiese helde

Plaaslike lede van die Suid-Afrikaanse Olimpiese en Paralimpiese span is Vrydag, 28 September, deur die Stellenbosch Munisipaliteit, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Sportprestasieinstituut (SUSPI) en Maties Sport, vereer. Bekende gesigte soos Hilton Langenhoven, Jonathan Ntutu, Ilse Carstens (Hayes) en Dyan Buis is in ‘n oop bus na skole in Idasvallei, Cloetesville en Kayamandi vervoer. [...]

Lees meer

Stellenbosch Forum Lesing: Prof Leon Dicks (11 Oktober)

 U word hiermee vriendelik uitgenooi na die sesde Stellenbosch Forum Lesing van die jaar. Die Stellenbosch Forum-lesingreeks het sy ontstaan gehad in 1990 en bied sedertdien aan personeel en studente aan die US, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, gereelde geleenthede om meer te leer oor relevante, wêreldklas navorsing wat aan die US gedoen word. [...]

Lees meer

PhD mondelinge eksamen: Mnr S Heckroodt (10 Oktober)

Die mondelinge eksamen van PhD-kandidaat mnr S Heckroodt met die proefskrifonderwerp A study for an expanded conceptual framework and the impact on current business environmental scanning – a systems approach vind plaas op 10 Oktober 2012 om 14:00 in lokaal 715, CGW Schumanngebou.  Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, kontak asb vir Marie Malherbe mm4@sun.ac.za.

Lees meer

Deeltydse konsultantposte by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium beskikbaar

Deeltydse konsultantposte is by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium beskikbaar vir geregistreerde nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch.  M- en D-studente kry voorkeur.                                                  Studente uit die volgende studierigtings word aangemoedig om aansoek te doen: Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Ingenieurswese, AgriWetenskappe, Natuurwetenskappe en Lettere en Sosiale Wetenskappe (Sielkunde). Pligte van die konsultante sluit in: Konsulteer individueel met studente [...]

Lees meer

Skep nuwe woorde en wen ‘n prys

 Kan jy aan nuwe kreatiewe Afrikaanse woorde dink vir die Engelse wrap, hotspots en trolling? Kom wys dan jou staal en neem deel aan die Taalsentrum se Nuwe Woorde-kompetisie wat vanaf 1-31 Oktober ter viering van hul tiende verjaarsdag gehou sal word. Jy staan die kans om ’n R1000-boekbewys van Protea Boekwinkel of The English [...]

Lees meer
sportdinee

Fakulteit Geneeskunde wys 2012 Sportman /-vrou van die Jaar aan

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se 2012 Sportman en -vrou van die Jaar is onlangs tydens die jaarlikse sportdinee op Tygerbergkampus aangewys. Sarah Cawood, ‘n tweedejaar Fisioterapiestudent, is aangewys as die 2012 Sportvrou van die Jaar. Sy het vroeër vanjaar Protea-kleure vir Polocrosse verwerf. Haar prestasies sluit in dat sy as 19-jarige en kaptein die o.25 Suid-Afrikaanse [...]

Lees meer

Politieke Wetenskap Vrydagseminaar: 5 Oktober

  Spreker: Dr Ubanesia Adams-Jack, Lektor: Departement Politieke Wetenskap, US Onderwerp: “Explaining the shifts in approach to gender equality promotion in South Africa.” Datum: 5 Oktober  2012 Tyd: 12:15 – 13:30 Plek: Kamer 648, Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou Kontak: Derica Lambrechts, by 021 808 2476 of derica@sun.ac.za

Lees meer
Mplain1

US beloon leerders vir harde werk

Talent is eweredig deur ons samelewing versprei, maar geleenthede en hulpbronne nie. Dit is hoekom dit nodig is om die speelveld gelyk te maak. En volgens die Universiteit Stellenbosch se Rektor en Visekanselier, Prof Russel Botman, is dit die doel van die HOOP@Maties-projek. Prof Botman was een van die sprekers by die HOOP@Maties-afsluitingsfunksie wat Woensdag, [...]

Lees meer
Joaquim Chissano (Photo credit – Justin Alberts)

Voormalige Afrika-president onder US se ses nuwe eregraduandi

ʼn Voormalige president van Mosambiek, ‘n internasionaal-bekroonde innoveerder op die terrein van watersuiwering, ʼn fisikus en leier in die Suid-Afrikaanse vakbondbeweging wat ook ʼn sleutelrol gespeel het in die Suid-Afrikaanse bod om die Square Kilometre Array (SKA) radio-teleskoop te huisves, die president van die Reserwebank, ʼn biochemikus wat diep spore in die Wes-Kaapse hoër onderwys [...]

Lees meer
photo

Stellenbosch eer plaaslike Olimpiese en Paralimpiese sportsterre

Stellenbosch Munisipaliteit, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Sportprestasieinstituut (SUSPI) en Maties Sport, sal die prestasies van Stellenbosch se Olimpiese en Paralimpiese atlete by die 2012 Spele in Londen vier met ’n bustoer deur die dorp en ’n funksie by die stadsaal op Vrydag, 28 September. Die burgemeester en die munisipaliteit van Stellenbosch sal ’n [...]

Lees meer

Doen nou aansoek vir Werkstudieprogram 2013

Aansoeke vir die 2013 Werkstudieprogram is oop. Die Werkstudieprogram gee finansieel behoeftige studente ‘n geleentheid om ‘n bestaansinkomste te verdien. Die doel van hierdie program is om studente te help wat hulself onder finansiële druk bevind ten opsigte van basiese noodsaaklike behoeftes soos kos, boeke en ander noodsaaklikhede. Stuur asseblief u voltooide aansoekvorm en aangehegte [...]

Lees meer

Biblioteek en Inligtingsdiens: Opleiding en gebeure in Oktober

Die Biblioteek en Inligtingsdiens sal ‘n verskeidenheid opleidings- en ander geleenthede in Oktober aanbied. ALLE SESSIES SAL IN ENGELS AANGEBIED WORD. NEEM ASB. KENNIS DAT BASIESE REKENAARVAARDIGHEID VIR ALLE BIBLIOTEEKOPLEIDING VEREIS WORD. Stoor en deel groot lêers Plek:  Navorsingsruimte (JS Gericke Biblioteek) Datum: 11 Oktober Tyd: 13:00-14:00 Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers Besprekingsvorm: http://sun.ac.za.libcal.com/event.php?id=91786 Hoe [...]

Lees meer
Logan Standaar with parents Melvin & Lillian Standaar

Topstudent ontvang Schumann-medalje

Die goue CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch is aan mnr Logan Standaar toegeken. Prof Johann de Villiers, dekaan van die fakulteit, het dit onlangs tydens ‘n geselligheid in Stellenbosch aan hom oorhandig. Die medalje is na die Fakulteit se eerste dekaan vernoem en [...]

Lees meer
n5

Rassediskriminasie weens velkleur is onaanvaarbaar, sê kenner

Ons kan nie teen mense diskrimineer op grond van hul velkleur nie. Só het dr Nina Jablonski, Professor in Antropologie by die Pennsylvania Staatsuniversiteit en ook ʼn Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS)-genoot, Dinsdag (25 September) gesê. Sy was die gasspreker by die sesde openbare STIAS-lesing van 2012. Volgens prof Jablonski moet velkleur nie gebruik [...]

Lees meer