Studente-kunsuitstalling 13-21 Junie
Die jaarlikse uitstalling deur kunsstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) vind vanjaar van 13-21 Junie by die Sasol-kunsmuseum in Ryneveldstraat plaas. Die titel van die uitstalling is “speak UP speak OUT”, en dit dek skilder- en boekkuns deur 2de- en 3dejaarstudente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se Departement Visuele Kunste. Die opening vind [...]
Lees meer
June 13, 2013 