Lettere en Sosiale Wetenskappe RSS-voer vir hierdie afdeling

Feministe en aktiviste bespreek vraagstukke by slypskool

​ʼn Slypskool waar feministe in die akademie asook voetsoolvlak-aktiviste sal gesels oor die relevansie van akademiese navorsing, konsepte en vraagstukke en hoe dit kan bydra om die gemeenskappe wat ondersoek word te baat, word van 30-31 Mei deur die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie aangebied. Die Feminist Table is ʼn ruimte vir gesamentlike leer waar groot [...]

Lees meer

Middaguurgesprek: Desmond Painter in gesprek met Willem Anker

​Die Departement Afrikaans en Nederlands bied op Donderdag 23 Mei ‘n Middaguurgesprek aan. Tydens hierdie gesprek tree dr Desmond Painter, resensent en dosent aan die Departement Sielkunde, met dr Willem Anker, bekroonde skrywer en dosent aan die Departement Afrikaans en Nederlands, in gesprek. Hulle sal oor die skryfproses, navorsing vir ‘n historiese roman, Coenraad Buys en wat [...]

Lees meer
Uithangbord

AFRICAN SUN MeDIA kry nuwe ‘tuiste’

​ʼn Rapsie meer as tien jaar gelede het me Justa Niemand op ʼn dag besef sy wil nie meer in ʼn tradisionele uitgewery-omgewing of vir iemand anders werk nie. Daardie aand het sy met ʼn plan vorendag gekom om ʼn uitgewery te stig wat boeke in klein oplae druk, maar ook die boeke digitaal beskikbaar [...]

Lees meer

Seminaar: Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie (16 Mei)

​Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Deevia Bhana, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van KwaZulu-Natal Onderwerp: ”Innocent? Another look at children, sexuality and schooling” Datum: Donderdag 16 Mei 2013 Tyd: 13:00-14:30 Plek: 4de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe gebou, Lokaal 401 Kontakpersoon: Elizabeth Hector, ehector@sun.ac.za of 021 808 2420.

Lees meer
Politieke Wetenskap Studenteparlement Maxine

Speaker van Studenteparlement glo in betrokkenheid

Sy het nog altyd in die politiek belang gestel en as kind kon sy nie wag vir die nuusbulletin op TV om te begin nie. Koerante is van voor tot agter deurgelees. “Dit was vir my wonderlik om te hoor wat in die wêreld aangaan,” sê Maxine Bezuidenhout (19), ‘n tweedejaarstudent wat onlangs as Speaker [...]

Lees meer

Geskiedenis as vak nou meer relevant as voorheen – Grundlingh

Hy het nie gedink hy sal die Stalsprys vir Geskiedskrywing ontvang nie nadat hy voorheen sekere bedenkinge gehad het. Maar hy is nietemin dankbaar, het prof Albert Grundlingh aan Stephanie Nieuwoudt gesê. Sowat drie weke nadat aangekondig is dat hy die Stalsprys van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang het, skerts prof Albert [...]

Lees meer
ADA OECD Workshop  (7) klein

Grense nie van toepassing wanneer rampe tref

In tye van krisis, kan grense nie getrek word tussen lande en streke nie. Dit is dus belangrik dat daar breë samewerking is om doeltreffend op toekomstige rampe te reageer wat deur veranderings in die omgewing veroorsaak word.​ En om toepaslike optrede te verseker, is gekoördineerde navorsing en die uitruil van kennis belangrik. “In Suidelike [...]

Lees meer

Lesing: Departement Sielkunde

Dr Mzikazi Nduna, ‘n medeprofessor in die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Witwatersrand, sal ‘n praatjie lewer by die US Departement Sielkunde oor: Faktore wat die bekendmaking van die biologiese identiteit van ‘n pa verhinder: die moeder se perspektief. Onbekende vaderidentiteit is prominent onder Suid-Afrikaanse kinders wat grootword sonder ‘n biologiese pa. Geen navorsing het al [...]

Lees meer
Beauvoir

Seminaar: Departement Moderne Vreemde Tale

U word vriendelik uitgenooi na ’n lesing deur dr Éric Levéel (Stellenbosch University – French Section) oor: Simone de Beauvoir and Romania – A Distant Gaze Datum: Vrydag 17 Mei Tyd: 13:00 – 13:50 Plek: Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou: Seminaarkamer 551

Lees meer
Egytologist Salima Ikram (3)

Animal mummies unlock ancient secrets about trade, society and religion

Prof Salima Akrim was net 9 jaar oud toe sy besluit het sy wil ‘n Egiptoloog word. Volledige vertaling in Afrikaans volg. ​Prof Salima Ikram was 9 years old when she decided to become an Egyptologist. “I bumped against the life-sized statues of Rahotep and Nofret (ca 2500 v.C.), a royal couple in the Egyptian Museum [...]

Lees meer

Politieke Wetenskap Vrydagseminaar

​Politieke Wetenskap Vrydagseminaar Spreker: Merran Hulse, PhD-kandidaat en navorserb by Radboud Universiteit Nijmegen (Nederland) Onderwerp: ’Governance Transfer by SADC: Scaling up, rolling back’ Datum: 10 Mei 2013 Tyd: 12:15 – 13:30 Plek: Kamer 648, Lettere en Sosiale Wetenskappe-gebou Kontak: Derica Lambrechts, 021 808 2476, derica@sun.ac.za

Lees meer

Seminaar: Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie (9 Mei)

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Lindy-Lee Prince, Universiteit Stellenbosch Onderwerp: ”Acting Out – Gender and Drag Performance in Cape Town” Datum: Donderdag 9 Mei 2013 Tyd: 13:00-14:30 Plek: 4de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe gebou, Lokaal 401 Kontakpersoon: Elizabeth Hector, ehector@sun.ac.za of 021 808 2420.

Lees meer

Seminaar: Departement Sielkunde

Dr Shose Kessi, ’n dosent in die Departement Sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad, sal ‘n praatjie lewer oor: “Verpolitisering van ras in gemeenskapsontwikkeling: Deur die gebruik van postkoloniale sielkunde en Photovoice metodes vir sosiale verandering.” Abstrak Hoe ver kan gemeenskapsontwikkeling lei tot transformatiewe sosiale verandering binne die konteks van die globale noord-suid-ontwikkelingagendas? Op grond van [...]

Lees meer

Die media in Suid-Afrika is gesond en veerkragtig ondanks bedreigings

Dit gaan goed met die stand van persvryheid in Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse howe het ‘n goeie rekord wat betref die handhawing van die beginsels van spraakvryheid. Maar daar is sekere faktore wat persvryheid ernstig kan bedreig. Dit was die boodskap van ‘n aantal sprekers by die Persvryheidseminaar wat Vrydag by die Universiteit Stellenbosch se Departement [...]

Lees meer
Ernst van der wal vuli Mbali etc 071

Kunstenaars dink na oor aard van omstredenheid

Hulle wou nie omstredenheid veroorsaak met hul uitstalling Steek tydens die Woordfees nie, maar wou eerder nadink oor die aard van omstredenheid. So sê die kurators dr Ernst van der Wal en Vulindlela Nyoni, kunstenaars en dosente in die Departement Visuele Kunste by die Universiteit Stellenbosch.​ Vertaling in Afrikaans volg. The exhibition included works such as the controversial cartoon Rape of Lady [...]

Lees meer